Karoovrou

Karoovrou Tuisgemaakte produkte uit die hartjie van die Karoo 🔆
Est. 2021 Free delivery in Hofmeyr and Cradock
Courier fee applicable country wide

03/06/2026

Met Vadersdag om die draai weet ons baie mammas en kinders is angstig omdat hulle nog nie geskenkies het nie....

Wel, Karoovrou is hier vir jou – met die perfekte boks vol Karoovrou-geur!

Gaan besoek ons webtuiste https://karoovrou.myshopify.com en bestel jou boks vandag!

24/05/2026

Om by Karoovrou te bestel was nog nooit só maklik nie! 🤍

Karoovrou se webtuiste is uiteindelik gereed!
Met net een klik is jou Karoovrou-produkte oppad van ons plaas tot by jou huis

Gaan loer gerus hier:
https://karoovrou.myshopify.com

11/05/2026

Ons weet Maandae kan somtyds moeilik en lank wees, daarom deel ons graag goeie nuus vir al ons Gauteng inwoners!✨

Karoovrou is uiteindelik in Gauteng!

Kom kuier gerus by DVH Quality Meats en koop enige Karoovrou produkte nou sommer in persoon🤍

📍353 24th Avenue, Villieria, Pretoria, 0186

10/05/2026

Karoovrou het ons heel grootste giveaway in samewerking met en soveel ander wonderlike plaaslike besighede! ✨

Gaan loer gerus op vir meer inligting!


trou.vrou







Die wenner word op 18 Mei aangekondig! ✨️

10/05/2026

Ons is opgewonde om bekend te maak dat Karoovrou uiteindelik ons eie wentuiste gaan hê! ✨

Om by Karoovrou te bestel was nog nooit só maklik nie!!

Bly ingeskakel vir meer inligting, groot dinge lê voor! 🤍 Hou ons Instagram en Facebook dop vir al die nuutste opdaterings!

29/04/2026

Alles begin so op ons plaas in die Karoo!

Soos julle kan sien, is ons hard besig om te plant en voor te berei vir die volgende seisoen.

Van ons plaas tot jou kombuis 🤍

Bestel jou karoovrou produkte vandag ! Ons skakel is in ons bio !

'n Groot en opregte dankie aan elke besoeker wat by Karoovrou se stalletjie tydens vanjaar se Karoo Food Festival kom in...
27/04/2026

'n Groot en opregte dankie aan elke besoeker wat by Karoovrou se stalletjie tydens vanjaar se Karoo Food Festival kom inloer het. Dit was ’n voorreg om die egte smake van ons streek met julle te deel asook die wonderlike Jenkins Creek venue. Julle ondersteuning, vriendelike geselsies en entoesiasme vir ons produkte beteken vir ons die wêreld en herinner ons weer hoekom ons so lief is vir wat ons doen. Ons waardeer elke aankoop en hoop om julle gou weer te sien – tot volgende keer!

Thank you to for hosting a lovely festival once again!

19/04/2026

Ons is kinderlik opgewonde vir die ! 🤩✨

En wat maak dit nóg beter, vra jy?
Ons stel DRIE splinternuwe Karoovrou-produkte vir die héél eerste keer daar bekend!

So as jy nog ’n rede soek om Karoo Food Festival toe te gaan…
hier is dit nou!
Moet dit nie misloop nie 👀

19/04/2026

Ons is kinderlik opgewonde vir die Karoo Food Festival! ✨

En wat maak dit nóg beter, vra jy?
Ons stel DRIE splinternuwe Karoovrou-produkte vir die héél eerste keer daar bekend!

So as jy nog ’n rede soek om Karoo Food Festival toe te gaan…
hier is dit nou!

Moet dit nie misloop nie!

23/12/2025

Address

Hofmeyr

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karoovrou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Karoovrou:

Share