Ama-Awesome

Call Directions Website

Ama-Awesome Awesome gifts made with love

As jy vir my enige ou groot 1 sent of half sent munte het wat in n bottel of sakkie in n kas stof opgaar sal ek op my on...
15/11/2026

As jy vir my enige ou groot 1 sent of half sent munte het wat in n bottel of sakkie in n kas stof opgaar sal ek op my onkostes optel en jou vergoed met die mooiste stel oorbelle in n geskenkboksie om dankie te sê

Kom ons versprei saam die boodskap van Hoop en Genade

My nr is 081 383 8121
Mossieliefde
Elmarie

In elkeen van ons
15/11/2026

In elkeen van ons

Dra die Mossie op jou pols en weet Hy ken jou hartklop 🪶 R80 elkElmarie 081 383 8121
10/11/2026

Dra die Mossie op jou pols en weet Hy ken jou hartklop 🪶

R80 elk
Elmarie 081 383 8121

07/11/2026

Die ongelukkige waarheid van die besit en bestuur van 'n besigheid.😓
Om 'n besigheid te bestuur is regtig moeilik.😥
Wat hulle nie vir jou sê nie, is dat dit erge stres en angs kan veroorsaak, en jou geestelik dreineer tot die punt van depressie in selfs die mees ontspanne mense.
Mense sal oor jou praat, jou met ander vergelyk, jou gebruik, hulle sal jou as 'n diens beskou en nie meer 'n persoon nie.
Baie mense sal afslag verwag en mense sal jou en jou harde werk minder waardeer as 'n groot kettingwinkel of maatskappy.
Jy moet bekommerd wees oor as jy vergeet om iemand te e-pos/boodskappe terug te stuur, gaan hulle dink dit was doelbewus? Het jy hulle teleurgestel? Sal hulle dit teen jou hou? Wanneer jy in werklikheid net nie by almal se boodskappe en e-posse kan uitkom nie.
Om 'n suksesvolle besigheid te begin en te bestuur plaas ongelooflike druk op persoonlike lewens en verhoudings, waarvan baie misluk omdat daar net dikwels geen balans tussen werk en lewe is nie.
Jy moet die direkteur, die werker, die admin, die bemarkingspan, die rekenmeester, die skoonmaker wees..... Dit alles terwyl jy 'n ouer, 'n man of 'n vrou, familieondersteuning, vriend...
Daar is 'n rede waarom jy nie sien dat baie mense ná 5-10 jaar sukses behaal in klein besighede nie. As hulle suksesvol is, is hulle oorweldig.
Dit eis 'n tol. Dit is vrek uitputtend. Veral die afgelope paar jaar toe so baie buite ons beheer was.
Hier is 'n klein herinnering dat ons net normale mense is met 'n gejaagde lewens.
Wees vriendelik, wees geduldig, ondersteun klein besighede …….en hopelik sal meer van ons bybly!
Ek het dit gekopieer van 'n ander kleinsake-eienaar wat ek ondersteun!
Ondersteun asseblief klein besigheid!
kleinsake-eienaars

(Geleen)

Maar, deur die Genade van God, sal ons kan doen wat ons moet doen. Solank as wat ons nie moed verloor en ophou nie...

Ons almal het n favourite!So so cute 🥰 Sweetie keyrings by Ama-Awesome R40 elkElmarie0813838121Ons posduiwe lewer oral a...
29/10/2026

Ons almal het n favourite!
So so cute 🥰
Sweetie keyrings by Ama-Awesome
R40 elk

Elmarie
0813838121

Ons posduiwe lewer oral af 🐦 🚛

Op versoek van n spesiale vriendin 💕 Hangertjie en oorbelle Mossie stel Hoe geliefd is JY!
24/10/2026

Op versoek van n spesiale vriendin 💕
Hangertjie en oorbelle Mossie stel

Hoe geliefd is JY!

Ons is hier! Waar is jy? 😁
24/10/2026

Ons is hier! Waar is jy? 😁

Mossie houtboeke 🪶 Genade oral om ons soos die klein bruin voeltjie 💜° Volkleur inhoudsblad met die storie en skrif gede...
21/10/2026

Mossie houtboeke 🪶

Genade oral om ons soos die klein bruin voeltjie 💜

° Volkleur inhoudsblad met die storie en skrif gedeelte
° A5 grootte
° 60 bladsye met lyntjies
° R180
Elmarie 081 383 8121

20/10/2026
On the menu tonight 🍋 🍓 🍒 😁
19/10/2026

On the menu tonight 🍋 🍓 🍒 😁

Address

Hermanus

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ama-Awesome posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share