Mama Sorya's Soup Kitchen

Mama Sorya's Soup Kitchen Mama Sorya's is a soup kitchen in Hermanus, feeding over a 100 children daily as well as many elderly.

Sorya started cooking food for the hungry children in her community in April 2019, and with our support, can keep providing a much needed meal a day!

With  the  Grace  of  God  Amen  he  provides  Glory
18/09/2022

With the Grace of God Amen he provides Glory

Heerlike  fun dag  my  kinders  was  weer  verspot vandag
01/09/2022

Heerlike fun dag my kinders was weer verspot vandag

Mandela  dag  by  sopkombuis  kinders  het  hul heerlik  geniet  wprolletjes, pakies   koeldrank  en  vrugte.Happy  Mand...
19/07/2022

Mandela dag by sopkombuis kinders het hul heerlik geniet wprolletjes, pakies koeldrank en vrugte.Happy Mandela dag kindesr het regtig enjoy πŸ˜‰

Lekker  geeet  vandag  vingers  en  lippe  afgelek  dankie Here  vir  elke  dag  se  genade  God  kyk  net  die  dankbaa...
15/07/2022

Lekker geeet vandag vingers en lippe afgelek dankie Here vir elke dag se genade God kyk net die dankbaarheid op hulle gesiggies πŸ™πŸ™πŸ™

11/07/2022

Asb Mensies vanoggend 10 uur pap kinders hul bakkies asb en lepeltjies, 2 uur kos asb se net an dat die kinders opted ka wees liefde mamma Sorya

Lekker  Groente  sop   is  die  koue  middag  was  bedien  kroosies  loved  it  with  Naan  bread 🍞
07/07/2022

Lekker Groente sop is die koue middag was bedien kroosies loved it with Naan bread 🍞

Goeiemore  all  die  Goedhartige  mensies as  daar  iets  is  daar  in  die  koskasies  ,yskas,groente  mandtjie  wat  j...
29/06/2022

Goeiemore all die Goedhartige mensies as daar iets is daar in die koskasies ,yskas,groente mandtjie wat julle nie gebruik nie asb laai gerus af by 77 pot Pourri dus nou skool vakansie ons doen 2 tot drie maaltye n dag asb mensies help ons daardie kindertjies se magies te vul ek n kindtjie se wat gevul is ,is die gelukkigste kind enige iets is welkom wat n meal kan maak Dankie julle God seen en moenie worry ek is geregistreer net vir veiligheids omhalwe

Goeiemore  alle  kinders  kan  vanoggend  kom  pap  kry  bring asb  bakkies  saam ook  vanmiddag  2uur  julle  kosies
29/06/2022

Goeiemore alle kinders kan vanoggend kom pap kry bring asb bakkies saam ook vanmiddag 2uur julle kosies

Vakansie  is  hier  en  die kinders gons  voor  die  deur ag  dankie  Here  I love  it
27/06/2022

Vakansie is hier en die kinders gons voor die deur ag dankie Here I love it

As  God  vir  jou  is  wie  ka  teen  jou  wees  dankie  Here  vir  5 jaar  is  aan  my  kant  en  nog  steeds en  tot  ...
23/06/2022

As God vir jou is wie ka teen jou wees dankie Here vir 5 jaar is aan my kant en nog steeds en tot in ewigheid kyk die kinder gesiggies wow I love ❀ them to much ❀ πŸ’– β™₯ dit was Jeugdag

Vetkoek made and shared with great Love with the kids in the community ❀️☺️ Remember, we would love to hear from you, so...
20/02/2022

Vetkoek made and shared with great Love with the kids in the community ❀️☺️
Remember, we would love to hear from you, so if would like to know more about the wonderful work Sorya and her team are doing for the kids in her community please make contact.

We are also always super grateful for ideas for fundraising and other creative ways to keep the food flowing to those in need πŸ‘ŒπŸ™πŸ˜‰









Address

Mbeki Street
Hermanus

Telephone

+27842097839

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mama Sorya's Soup Kitchen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share