Puma Express Shop Henneman

Puma Express Shop Henneman 24-Uur geriefswinkel. Ons hou 'n wye verskeidenheid van produkte.

Permanently closed.
Heerlike ystervarkies is nou te koop by ons!
21/07/2017

Heerlike ystervarkies is nou te koop by ons!

18/06/2017
16/06/2017

Gelukkige Jonk-Wees Dag aan almal wat jonk en jonk van gees is! Ons braai vandag heerlike bees-sosaties! Kom bederf jouself!

10/06/2017

Net 'n beter idee oor wat die heroes wat hulle lewens op die lyn sit nodig het. Ons is steeds n afleweringspunt.

Fire fighters need lots of drinking water, 500ml to 1 liter bottles. 5liter water goes to other support needs. Right now firefighters need our super support.

Water as above, saline eye drops, energy bars, bar ones, oranges, apples, bananas, sandwiches (do not cut in half) without peanut butter (can't swallow) or tomato or lettuce (soggy). Rather Polony, cheese, chocolate spread. Preferably individually wrapped but seldom is there time. Rehydrate packets, any electrolytes drinks (packets vest for water bottles on the run). Sun screen, lip ice, hand /baby wipes as a small luxury. Chocolates for energy. Any vouchers for data and airtime.

Let's support these amazing front line fighters. Get support from your immediate area please and deliver to your nearest fire station.

Something else always needed in disaster support is donation of unused phone Chargers of apple and Samsung type connectors. Adaptor plugs. Battery banks.

Here is an official number to find out fastest official delivery / donation locations.

Western Cape disaster management relief support desk:
0219376391

Ek is oorweldig deur die reaksie van die mense van Hennenman en ook Welkom met die donasies!!! Baie dankie en hou so aan...
10/06/2017

Ek is oorweldig deur die reaksie van die mense van Hennenman en ook Welkom met die donasies!!! Baie dankie en hou so aan! Ek is trots om deel van die gemeenskap te wees!

Ek wil baie dankie se aan almal wat saam kom en so onbaatsigtig skenk vir die mense in nood!
09/06/2017

Ek wil baie dankie se aan almal wat saam kom en so onbaatsigtig skenk vir die mense in nood!

Ons is 'n afleweringspunt vir donasies vir die mense wat in die Knysna vuur geafekteer is. Assebblief mense daardie mens...
09/06/2017

Ons is 'n afleweringspunt vir donasies vir die mense wat in die Knysna vuur geafekteer is. Assebblief mense daardie mense het niks oor nie, daar is duisende mense en diere sonder kos, water of heenkome. Die behoefte is groot aan die volgende;
Water
Onbederfbare kos
Komberse
Klere (alle grottes)
Lip Ice
After-Sun
Energie- Drankies
Basiese toiletware
Oogdruppels.

Die donasies sal met DHL gestuur word.

27/05/2017

Worsrolletjies sal weer vandag beskikbaar wees. Kom maak 'n draai en geniet die musiek!

Slegs beskikbaar die naweek, die Puma Express  Monster Burger! Moenie uitmis nie!
13/05/2017

Slegs beskikbaar die naweek, die Puma Express Monster Burger! Moenie uitmis nie!

Ons braaiborde is gereed teen slegs R30.00. Vat die dag af van kos maak en skottelgoed was!
06/05/2017

Ons braaiborde is gereed teen slegs R30.00. Vat die dag af van kos maak en skottelgoed was!

05/05/2017

Ons braai weer more! Worsrolletjies en braaiborde sal beskikbaar wees. Bederf jouself en kom geniet braaivleis sonder die werk!

Ons nuwe spyskaart is gereed. Kom probeer vandag nog 'n vars gebakte vetkoek en maalvleis!
19/04/2017

Ons nuwe spyskaart is gereed. Kom probeer vandag nog 'n vars gebakte vetkoek en maalvleis!

Address

Maryna Straat
Hennenman

Telephone

0834228025

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Puma Express Shop Henneman posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share