Stunning

Stunning STUNNING is Helene Theron se baba. Stunning het begin om hul inkomste aan te vul as hul kursusse in berading en bevryding aangebied het.

So 5 jaar terug het Helene en ñ paar dames SIMPLY US begin. Daar het die besigheidsgogga behoorlik gebyt! Sy het uitgebrei vanaf slegs juwele na 2e handse boeke, geskenke en nog baie meer! Met die huidige ekonomie het hul na baie gebed, besluit om stalletjie staan te los en hul gewig in ñ voltydse winkel in te gooi. Van hier is Pieter en Helene se voltydse winkel gebore! Kursusse is nog steeds bes

kikbaar in dvd formaat met handleidings.
2021 sal hul ook weer kursusse aanbied. Kontak Pieter (082 820 3785) vir navrae of bestel van die kursus.

19/06/2026
Lekker baie boeke uitgepak en oorbelle en krale ! Die kussingslope verkoop baie vinnig so as jy nog hasies of katte soek...
19/06/2026

Lekker baie boeke uitgepak en oorbelle en krale ! Die kussingslope verkoop baie vinnig so as jy nog hasies of katte soek vir jou stoele sal jy moet kom inloer.

Ons het baie serpe uitgepak, spesiaal vir die koue wat kom en die een is so mooi soos die ander ene ! En ... hierdie kee...
05/06/2026

Ons het baie serpe uitgepak, spesiaal vir die koue wat kom en die een is so mooi soos die ander ene ! En ... hierdie keer regtig genoeg boeke, katte en hasies wat lees kussingslope.
Kom loer gou in voor alles weer verkoop is.

Boeke en Juwele0832256388Dis so ñ pragtige dag vir sommer net bietjie rondloop. Kom loer gerus by ons in. Jy is so welko...
29/05/2026

Boeke en Juwele
0832256388
Dis so ñ pragtige dag vir sommer net bietjie rondloop. Kom loer gerus by ons in. Jy is so welkom.

Amper alweer naweek ! Vir ons gereelde kliënte .. nuwe juwele uitgepak en sommer baie boeke ook.Vir ons toekomstige klië...
21/05/2026

Amper alweer naweek !
Vir ons gereelde kliënte .. nuwe juwele uitgepak en sommer baie boeke ook.
Vir ons toekomstige kliënte .. kom besoek ons gerus. Julle sal aangenaam verras word.
Stunning
Hartenbos Seefront

Kom loer gerus na ons nuwe voorraad juwele en ook na al die vars uitgepakte boeke.
15/05/2026

Kom loer gerus na ons nuwe voorraad juwele en ook na al die vars uitgepakte boeke.

12/05/2026

Is daar dalk gemeentes of selfs die munisipaliteit wat tydelike sopkombuise begin het ? Daar is baie mense wat voorraad sal wil kom afgee.
Ek d**k die behoefte is net te groot vir een mens alleen.

ñ Gelukkige Moedersdag vol vrede en vreugde vir elkeen van julle !
10/05/2026

ñ Gelukkige Moedersdag vol vrede en vreugde vir elkeen van julle !

Alle resepte boeke en serpe is minus 20%net vir vandag ..spesiaal vir alle moeders !
09/05/2026

Alle resepte boeke en serpe is minus 20%
net vir vandag ..spesiaal vir alle moeders !

08/05/2026

Alle resepte boeke is mòre minus 20%...spesiaal vir Moedersdag en ook ons serpe !!!

Address

Hartenbos Camping
Hartenbos
6520

Telephone

+27711722568

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stunning posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share