Namib Kameeldoring Harties

Namib Kameeldoring Harties Namib Kameeldoring Braai Hout - Hartbeespoort.

- Ons hout is droëer as jou ouma se beskuit.

14/08/2026
14/08/2026

🔥 Namib Kameeldoring Harties
🥩 Topgehalte Braaihout
🔥 Droër • Warmer • Langer Brand
🌳 100% Kameeldoring
🍖 Perfek vir Braai & Potjie
🇳🇦 Proudly Namibian
💚 Support Local
📦 20kg Sakke
📞 Bestel Vandag! 076 711 6557
🔥 Stook die vuur. Geniet die oomblik!

🔥 Namib Kameeldoring Harties🥩 Topgehalte Braaihout🔥 Droër • Warmer • Langer Brand🌳 100% Kameeldoring🍖 Perfek vir Braai &...
14/08/2026

🔥 Namib Kameeldoring Harties
🥩 Topgehalte Braaihout
🔥 Droër • Warmer • Langer Brand
🌳 100% Kameeldoring
🍖 Perfek vir Braai & Potjie en Kaggelvure
🇳🇦 Proudly Namibian
💚 Support Local
📦 20kg Sakke
📞 Bestel Vandag! 076 711 6557
🔥 Stook die vuur. Geniet die oomblik!

🏉🔥 THE HEAT IS ON – THE GREATEST RUGBY RIVALRY TOUR! 🔥🏉Maak elke wedstryddag 'n kampioensbraai met Namib Kameeldoring Ho...
05/08/2026

🏉🔥 THE HEAT IS ON – THE GREATEST RUGBY RIVALRY TOUR! 🔥🏉

Maak elke wedstryddag 'n kampioensbraai met Namib Kameeldoring Hout. Premium braaihout wat warm, lank en skoon brand vir die perfekte kole en die beste braaigeur. Moenie wag tot afskop om jou vuur aan die gang te kry nie.

📲 Bestel vandag en wees wedstrydgereed!
🔥 Namib Kameeldoring Hout – Waar groot rugby en groot braaie bymekaar kom. Kameeldoring

🔥🇳🇦Namibiese Kameeldoring: Die "Koning van Braai". Dit neem 'n rukkie om aan te steek, maar skep 'n massiewe hoeveelheid...
17/07/2026

🔥🇳🇦Namibiese Kameeldoring: Die "Koning van Braai". Dit neem 'n rukkie om aan te steek, maar skep 'n massiewe hoeveelheid intense, stadig brandende kole wat jou ure lank laat braai.

🔥🇳🇦Kry vandag die beste droeë kaggel en braaihout in Hartbeespoort. Ons is plaaslike verskaffers van Namibiese Kameeldor...
01/07/2026

🔥🇳🇦Kry vandag die beste droeë kaggel en braaihout in Hartbeespoort. Ons is plaaslike verskaffers van Namibiese Kameeldoring hout hier in Harties en ons lewer vir jou af.🔥🇳🇦

NB: Ons hout is ook beskikbaar by Dreiers hardeware, Schoemansville Slaghuis, MBT Garage en Oak Barrel bottelstoor.

Address

Hartbeespoort
0216

Telephone

+27767116557

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Namib Kameeldoring Harties posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Namib Kameeldoring Harties:

Shortcuts

Share