Harrismith Koop en verkoop

Harrismith Koop en verkoop Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Harrismith Koop en verkoop, Shopping & retail, Harrismith.

Permanently closed.
🔴WAG KYK HIER🔴Day1Health help om jou Mediese welstand 1ste prioriteit te maak.Hier is wat ons planne insluit:🩺Dokters / ...
13/07/2023

🔴WAG KYK HIER🔴

Day1Health help om jou Mediese welstand 1ste prioriteit te maak.

Hier is wat ons planne insluit:
🩺Dokters / Spesialis besoeke
💊Kronies/Akuut/Voorskrif medikasie
💉Bloedtoetse
👀Brille
Radiologie
🦷Tandartse
🏥Privaat Hospitalisasie vir Siektes, operasies, en Ongelukke
🚑Privaat Ambulans dienste
Ons het planne vir mense ouer as 64

Los jou nommer of email adress en Day1health kom terug na jou toe
Ons whatsapp lyn 0648698840

Insurance for the Little ones alone?Not a Problem!🩺Unlimited Managed Network Doctor Visits💊 Acute Medication👤Radiology🩸P...
12/07/2023

Insurance for the Little ones alone?
Not a Problem!

🩺Unlimited Managed Network Doctor Visits
💊 Acute Medication
👤Radiology
🩸Pathology
🦷Basic Dentistry
👀Optometry (Iso Leso Optics)
🏨In-hospital Illness Benefit
🏨Accident/Trauma Benefit
👼Death Benefit
🚑24 Hour Emergency Services ambulance

🏥 Life, Medi Clinic and other Contracted Private Hospitals.

🎡Terms, Conditions and Waiting Periods Applies

21/08/2019
Om seker te maak dat jy nooit in die situasie is waar enige van jou of jou gesinslede (man, vrou of kinders) 'n dokter o...
15/10/2018

Om seker te maak dat jy nooit in die situasie is waar enige van jou of jou gesinslede (man, vrou of kinders) 'n dokter of Medisyne benodig, maar jy het nie geld daarvor....

Of jy moet hospitaal toe agv siekte of ongeluk, maar staats instansies maak jou bang.....

Dan het ek die oplossing....

Die plan is 'n Dag tot Dag en Hospitaal gekombineerde plan:
Dag tot Dag voordele sluit in:
Doktersbesoeke en Medikasie
Tandards Besoeke
Oogtoetse en Brille
Spesialis Dekking
Bloed toetse
Ekstrale

Hospitaal Dekking sluit in
Hospitalisasie en Ongevalle dekking vir Ongelukke (ongeluk is enigiets wat by die huis, werk, kinders by die skool, op die pad en selfs insek of slang byte)
Hospitalisasie agv siektes
Ons maak van Life, Medi Clinic en ander Privaat instansies gebruik.
Privaat Ambulans Vervoer.
Kontant Doodsdekking.

SMS, Inboks of Watsapp jou naam en kontakbesonderhede en ek kontak jou graag.
Nicolene, 071 194 3702

10/01/2018

Verskillende Pakette Beskikbaar wat by jou budget sal pas!!

Value Plus Plan beskikbaar vanaf R400 per maand per persoon. Hooflid kan tussen 18 en 54 wees. Lewensmaat en tot 4 afhanklike kinders onder 21 kan bygevoeg word. Lewenslange dekking op pakket na aansluiting.

Platinum Plan beskikbaar vanaf R646 per maand per persoon. Hooflid kan tussen 18 en 54 wees. Lewensmaat en tot 4 afhanklike kinders onder 21 kan bygevoeg word. Lewenslange dekking op pakket na aansluiting.

Executive Plan beskikbaar vanaf R760 per maand per persoon. Hooflid kan tussen 18 en 54 wees. Lewensmaat en tot 4 afhanklike kinders onder 21 kan bygevoeg word. Lewenslanfe dekking op pakket na aansluiting.

Senior Plan beskikbaar vanaf R525 per maand per persoon. Hooflid kan tussen 55 en 100 wees. Lewenslange dekking op pakket na aansluiting.

Pakette sluit die volgende in:
doktersbesoeke, ekstrale, bloed toetse, oog toetse, ambulansdienste, helikopter vervoer, privaat hospitaal dekking vir ongelukke en siektes, spesialisdekking, ongeskiktheids dekking en ook gevreesde siekte dekking.

Inboks of Watsapp asb jou kontakdetails en ek sal jou bel.

Nicolene
071 194 3702

Shopping & retail

03/11/2017

Hi . Pragtige opregte rifrug hondjies te koop. Teefies en reuntjies beskikbaar. Kontak 0845204757

14/07/2017
21/04/2017

♡ Is jy siek? Maar die dokter is te duur en die kliniek te vol?
♡ Tandpyn jaag jou nou al op en af vir nagte, maar geld vir tandarts is daar ook nie?
♡ Iets gaan fout en jy moet ongevalle toe... maar die gedagte van staats hospitale maak jou naer en jy wil nie eers d**k om opgeneem te word?
♡ Jy lees nou al vir jaaaare met dieselfte bril, jy weet iets kort, maar oogtoetse is buite die kwessie?

Ek het die antwoord vir jou!

Ons bied:
* Onbeperkte Doktersbesoeke + Medisyne.
* Tandartsbesoeke.
* Oogtoetse.
* Gratis ambulans en helikopters van ER24.
* Ons bied ongevalle dekking.
* Hospitaaldekking vir ongelukke.
* Hospitaaldekking vir siekte.
* Dekking vir bevallings.

Ons is 'n gemagtige verskaffer van finansiele dienste!
FSB 11319

As jy 64 of jonger is, los of inboks vir my jou Kontakbesonderhede.
Voel vry om my te watsapp by 071 194 3702

♧ Dag tot dag pakette beskikbaar vanaf R240 per persoon per maand.
♧Hospitaaldekking beskikbaar vanaf R 592 per persoon per maand.
♧ Gekombineerde pakette beskikbaar vanaf R385 per persoon per maand.
♧ Senior dagpakette beskikbaar R295 per persoon per maand.
♧ Senior gekombineerde pakette beskikbaar R525 per persoon per maand.

21/04/2017
11/03/2017

Net wat die dokter bestel het...
♡ Onbeperkte Doktersbesoeke wat voorskrif en kroniese medikasie insluit.
♡Tandardsbesoeke vir daai eina wortelkanale, stopsels, skoonmaak en ekstraksies.
♡ Oogtoetse by Specsavers en Bril.
♡ Spesialisvoordeel, Xtrale en bloedtoetse.....en ook...
♧ Tot R300 000. Hospitaalongeluks dekking.
♧ Doodsdekking vir Hooflid en gesin.
♧ Ambulansdienste van ER24 (gespesialiseerde eenhede ingesluit)
♧ Dekking vir hospitalisasie agv siekte.
♧ Disability voordeel van R250 000.
♧ Dodelike siekte voordeel van tot R250 000.
♧ Tot R20 000 Bevalling voordeel.

Verskeie Pakette is beskikbaar, vanaf so min as R240 per hooflid per maand.
☆Beskikbaar aan almal in Suid Afrika.
☆Intree ouderdom is 64.
☆Lewenslange dekking as jy aansluit.

☆Inboks u kontakbesonderhede en ek bel u in volgende week.

● Onderskryf deur Sanlam Developing
● FSP 11319

06/03/2017

Onbeperkte doktersbesoeke....
voorskrifte...
Oogtoets en brille...
Hospitaaldekking....

Verskeie pakette beskikbaar...
Slegs dag tot dag of slegs hospitaal of gekombineerde planne beskikbaar van so min as R240 per maand.

Inboks kontakbesonderhede en ek kontak u graag!

04/03/2017

Sakpas Mediese Dekking

Onbeperkte doktersbesoeke....
voorskrifte...
Oogtoets en brille...
Hospitaaldekking....

Verskeie pakette beskikbaar...
Slegs dag tot dag of slegs hospitaal of gekombineerde planne beskikbaar van so min as R240 per maand.

Inboks kontakbesonderhede en ek kontak u graag!

Address

Harrismith
HARRISMITH

Telephone

9880

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Harrismith Koop en verkoop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share