01/03/2023
❗Wen❗
Staan die kans om 2 dosyn koeksisters te wen!!! 🤩
Al wat jy hoef te doen om in aanmerking te kom, is om jou opinie oor Rieka's koeksisters te lewer. Lewer kommentaar op die foto, of stuur vir my 'n boodskap op WhatsApp om te sê wat jy van Rieka's koeksisters d**k.
All you need to do to win, is to leave a review of Rieka's koeksisters, either as a comment on this post or as a WhatsApp message.
Kompetisie sluit 15 Maart 2023, wenner word 16 Maart aangekondig!
Koeksister bestellings bly oop, teen R45 per dosyn.
082 677 5668
🌸🌸🌸