02/06/2026
Verskeie Craft Zone tydskrifte met patrone beskikbaar by ons boekwinkel in Tergniet, Groot-Brakrivier.
Kom besoek ons by Die Wandelpad op die h/v R102 & Sorgfonteinpad.
WhatsApp 071 574 6534
Ons is oop Maandag tot Vrydag van 08:30 tot 16:00 en op Saterdag van 08:30 tot 14:00.
Koerier opsies ook beskikbaar vir die wat buite ons dorpsgrense woon.