15/06/2026
Goeienaand.
Vanoggend het 'n vriendelike meneer met 'n Isuzu-bakkie ons by die hoenderplaas in Groot-Brakrivier gehelp. Ongelukkig het ek nie u naam gekry nie, maar ek wil graag vir u baie dankie sรช vir u hulp en bereidwilligheid om te help.
'n Baie groot dankie aan jou, Meneer. Jou vriendelikheid en hulpvaardigheid word opreg waardeer. Mense soos jy maak 'n groot verskil en herinner ons dat daar nog goeie mense is. Mag die goedheid wat jy bewys het, na jou terugkom.
Baie dankie! ๐๐