Trippe trappe trone - Stimulasie klasse

Trippe trappe trone - Stimulasie klasse Klasse waar u kind stimulasie kan kry vir alle fasette van ontwikkeling. Waar ons saam speel, leer, lag en groei! Individuele klasse is ook beskikbaar.

Trippe Trappe Trone - "My voorsprong"

1) Baba gym 0-3 jaar:
Ons fokus op ontwikkeling in die volgende areas: sensories, fynmotories, grofmotories, persepsie en kognitief.
'n Gekwalifiseerde Arbeidsterapeut is aktief betrokke en is profesionele raad dus altyd beskikbaar indien u dit sou benodig.

2) Verder is daar baba massering beskikbaar vir die babas 6 weke-2 jaar. Jy hoef nie noodwendig dee

l te neem aan die klasse nie, jy kan slegs die masserings kursus vir 5 weke voltooi.

3) Brain gym:
Persepsie, kognitiewe en konsentrasie oefeninge om kind se brein fiks te kry vir skool. 4 jaar - 6 jaar

4) Vlytige vingertjies:
Omdat daar so baie maats is wat sukkel met potloodgreep en kontrole bied ons die klasse aan vir Gr 00 - Gr 2 waar ons werk aan die verbetering van fynmotoriese vaardighede en ook spesiale wenke vir die maats wat links is. Skakel gerus om deel te word van 'n reeds bestaande klas of vorm u eie groep met vriendinne van 2-5 kinders.

Address

17 Gemsbok Street
Groblersdal
0470

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00

Telephone

0723791148

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Trippe trappe trone - Stimulasie klasse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Trippe trappe trone - Stimulasie klasse:

Share