13/06/2021
Ek het op die oomblik 4 van die Wild Olive blokkies wat reg is om te verkoop. Ek Kan nog kry as julle soek. R250 n blokkie. As jy AL 4 vat Dan is dit free Postnet.
Hulle is 15 tot 17cm lank en 4.5 x 4.5 wyd.