Doen jouself 'n guns, en volg ons page en IG om op hoogte te bly van datums, foto's & uitstallings🤩 Die Gordonbaai Herfs- en Kersmark is twee onbeskryflike mooi en gewilde markte in die skilderagtige . Dis van daardie tipe belewenisse wat jy nie mag misloop nie. Die is einde April/begin Mei en die strek van einde November/begin Desember by die Lofsentrum.
Besoekers aan die mark sal nie net besonderse “crafts”, geskenke, kos, juwele, speelgoed, skryfbehoeftes en huisware vind nie, maar ook 'n ongelooflike atmosfeer! Ons het ‘n wye verskeidenheid uitstallers van regoor die land met die aanloklikste produkte! Iets vir elkeen en nog meer. En, om seker te maak jy ly nie honger nie – sal die restaurant jou verlei met heerlike etes en lekkernye. Ons melktert is ‘n moet! Infinity Coffee sorg vir boeretroos of ietsie “iced” as jy nodig het om af te koel. Kom deel in die pret, doen 'n bietjie geskenk-bederf of en bly vir goeie , 'n heerlike ete of 'n verleidelike stuk koek, want ons klomp kuier ! DATUMS EN TYE:
Maandag-Vrydag: 10:00-19:00
Saterdag: 09:00-16:00
Sondag: GESLUIT
Navrae: [email protected]
Kaartfasiliteite beskikbaar