Eden Car Boot Sale

Eden Car Boot Sale Maak Gomboom jou klaar? Come sell face to face!

Hi almal - ek gaan die naam van die groep binnekort verander om ook n Boeremark / Farmers market in te sluit.Ons beplan ...
03/10/2018

Hi almal - ek gaan die naam van die groep binnekort verander om ook n Boeremark / Farmers market in te sluit.

Ons beplan om dit 'n regte boeremark te maak wat ook n car boot sale area sal he. Hou die spasie dop vir details - Ons beplan om iets in die volgende 2 maande te begin en dit 1x per maand te doen vir n begin........

Kyk asb na fotos aangeheg om 'n idee te kry van tipe stalletjies wat ons vir die boeremark beplan - daar sal geen krag vir stalletjies beskikbaar wees nie slegs n staanplek - eie gazebo word aanbeveel......

Meer details volg binnekort

Groete
Chris
0828509005

Ons groei!
26/05/2018

Ons groei!

Things are off to a good start!Thanks to our car booters that joined us today so far and to everyone popping in to get a...
26/05/2018

Things are off to a good start!
Thanks to our car booters that joined us today so far and to everyone popping in to get a bargain.

Lovely boere wors rolls for R25.

26/05/2018

Môre almal. Dis die groot dag!

25/05/2018

Middag almal - onthou ons 2de Car Boot Sale more...................

13/05/2018

Die tweede "Car boot Sale" vind plaas op Saterdag 26 Mei 2018 van 08:00 tot 14:00 by "The Pot" Restaurant naby Groot Brak (5km vanaf Groot Brak op die R102 rigting George lughawe). Aanwysings bord sal langs die pad gevolg kan word.

R100 per inskrywing en daarvoor kry u spasie vir u motor en ‘n tafel agter die motor. U voorsien natuurlik u eie tafel.

Inskrywings gelde is betaalbaar met aankoms en nie na die afloop van die dag nie asb. Geen besprekings noodsaaklik nie en geen gereserveerde spasies nie.

Items wat verkoop word moet in n werkende toestand wees.

Geen musiek nie en jy moet jou eie rommel verwyder asb.

Enige ding wat in u motor se kattebak of agter op u bakkie pas kan verkoop word of bemark word, wat binne die wette van Suid Afrika val. Jammer geen trailers toegelaat nie.

Wees bereid om oor die prys te onderhandel en bring asb kleingeld saam.

Geen sterk drank, wapens en ammunisie, dwelms of ander verbode items mag uitgestal en verkoop word nie. Geen gesteelde eiendom nie asb. Geen diere mag verkoop word nie.

Geen kos stalletjies, "craft" stalletjies of verkoop van nuwe dienste of produkte nie - slegs "unwanted" goedere asb

Gratis toegang vir die publiek. Veilige speel terrein vir die kleingoed.

Daar is n heerlike boerewors rolle en koeldrank beskikbaar by die car boot sale.

Ander eet en drinkgoed sal by die Pot restaurant beskikbaar wees. Geen drank word op die perseel toegelaat nie - die restaurant is gelisensieerd.

Eden Car Boot sale aanvaar geen aanspreeklikheid van enige aard vir enige skade of verliese van enige aard nie.

Skakel Jaco of Chris vir meer details
0834921432 of 0828509005

29/04/2018

To all the supporters and very sucessful car booter yesterday at our first opening we like to thank you for the effort you made to join us.

The car boot sale is for you and proven by the British to be extreamly sucessful. Do join us the next time to sell your unwanted second hand goods.

Boeries word gebraai met lekker smoor of s***e.
28/04/2018

Boeries word gebraai met lekker smoor of s***e.

Die eerste uitstallers is al hier!
28/04/2018

Die eerste uitstallers is al hier!

28/04/2018

Update: die wind waai 'n bietjie maar dit reen darem nie - bring net n baadjie mense die Car Boot Sale gaan voort soos gereel kom ondersteun asb.............
Groete

27/04/2018

To everyone that liked our page and comming to our first opening of the car boot sale tomorrow we want to thank you and looking forward to a positve outcome. Remember it starts at 8 so get your boot packed and ready for sales. There will be something to eat and drink and fun for the whole family. See you there!

Address

George
6535

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eden Car Boot Sale posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Eden Car Boot Sale:

Share

Category