12/04/2025
Weereens baie dankie vir elkeen se order hierdie jaar. Hamper Galore streef daarna om elke jaar hul beste diens te lewer en sodoende ook elke jaar meer kliente te werf.
Dankie vir elkeen wat elke haar ons support en dankie vir elke nuwe klient elke nuwe jaar.
Sonder julle is Hamper Galore niks.
Tot 2026.
Mag julle n Fantastiese Paasnaweek hΓͺ.
Los groot asb jou review hier onder in die comments. Dit help so baie wanneer ons nuwe kliente kry in die nuwe jaar.
Noem sommer hoeveel jaar jy my al support.
Like asb die page vir die nuwe jaar se bestellings.
Liefde
ANNIE BY Hamper Galore