Blitz War Laser & Engraving

Blitz War Laser & Engraving We make the most special personalised gifts here .

Liefste Blitz War / Silwer Heksi KliënteOns gesin se drome het uiteindelik waar geword! Na twee jaar se wag is ons visas...
17/02/2025

Liefste Blitz War / Silwer Heksi Kliënte

Ons gesin se drome het uiteindelik waar geword! Na twee jaar se wag is ons visas goedgekeur, en ons vertrek binnekort na Amerika.

Met hierdie opwindende nuwe hoofstuk het 'n wonderlike dame, Charlmaré, my besigheid en masjiene oorgeneem. Sy sal met groot sorg na elkeen van julle omsien en dieselfde hoë gehalte en diens handhaaf waaraan julle gewoond is.

Ek wil uit die diepte van my hart dankie sê aan elke liewe kliënt wat my sedert 2018 ondersteun het. Julle het nie net my besigheid laat groei nie, maar my ook deur uitdagende tye gedra. Julle almal bly vir my ongelooflik spesiaal.

Ek neem dus nie meer bestellings in nie, aangesien ek die masjiene reeds oorgegee het. Vir enige verdere bestellings kan julle gerus vir Charlmaré kontak by 079 426 2288.

Verder gaan Tannie Amelia voort met die Silwer Heksi-naam en sal sy steeds die mooiste handgemaakte oorbelle en ander kreatiewe produkte maak. Sy kan gekontak word by 082 378 0703.

Baie dankie vir julle jare lange ondersteuning en lojaliteit! Ek waardeer julle opreg en wens vir elkeen van julle net voorspoed toe.

Met liefde en dankbaarheid,
Carina

15/09/2023
15/09/2023

Address

28 Gedenk Street
Dihlabeng
9701

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27645313791

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blitz War Laser & Engraving posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Blitz War Laser & Engraving:

Share