Kleindorp Kardoesie

Kleindorp Kardoesie Kief en kreatief vir jou part.

Minder as 'n week oor!! BESTELLINGS SLUIT 12 NOVEMBER VIR 2025 😬😬😬😬😬Stuur 'n WhatsApp na 081 339 2249 as jy nie met 'n r...
06/11/2025

Minder as 'n week oor!! BESTELLINGS SLUIT 12 NOVEMBER VIR 2025 😬😬😬😬😬

Stuur 'n WhatsApp na 081 339 2249 as jy nie met 'n rooi gesig wil staan op Kersdag nie 😜😎

Wiskunde en Wetenskap onnies sal verstaan 😎Nes ons verstaan wat Meneer Tsie se beker nodig gehad het om cool te lyk! 😜On...
18/10/2025

Wiskunde en Wetenskap onnies sal verstaan 😎

Nes ons verstaan wat Meneer Tsie se beker nodig gehad het om cool te lyk! 😜

Ons aanvaar enige ontwerpuitdaging - dis jou kans om vir iemand 'n REGTIGE ERNSTIGE I-MEAN-BUSINESS unieke geskenk te gee. πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³

Wie het gesΓͺ jaareindgeskenke moet almal dieselfde lyk? πŸ‘€ NIE ONS NIE! 😜😎πŸ’ͺJy bly dan kla oor daai kollega wat die heelty...
12/10/2025

Wie het gesΓͺ jaareindgeskenke moet almal dieselfde lyk? πŸ‘€ NIE ONS NIE! 😜😎πŸ’ͺ

Jy bly dan kla oor daai kollega wat die heeltyd uit jou beker koffie drink.......

Die ontwerpe is reeds ingesluit by die pryse - dit gaan jou niks ekstra kos om verlede jaar se geskenke te ONE UP nie πŸ˜‰

Gesels met ons op WhatsApp πŸ’ͺπŸ’ͺπŸ’ͺ

Hierdie STUNNING glas snyborde is perfek vir wanneer jy uie sny vir braaibroodjies - as jou oΓ« brand kan jou trane ten m...
10/10/2025

Hierdie STUNNING glas snyborde is perfek vir wanneer jy uie sny vir braaibroodjies - as jou oë brand kan jou trane ten minste op iets mooi val 😎😜

Van nou tot 10 November hoef jy net R170 vir een te betaal πŸ’ͺπŸ’ͺπŸ’ͺ

Vir bestellings, stuur gerus vir ons 'n WhatsApp!

Ons gunsteling kliënt is daardie wat nie 'n cookin' clue het wat hul op hulle bekers wil print nie 😁😁😁 en dis waar ons "...
09/10/2025

Ons gunsteling kliënt is daardie wat nie 'n cookin' clue het wat hul op hulle bekers wil print nie 😁😁😁 en dis waar ons "secret sauce" inkom - niemand anders kan dit doen soos ons nie!

Ander besighede soos ons: β€œOns doen personalised gifts.”
Ons: "Gee vir ons jou vriendin se naam, persoonlikheid, beroep, trauma, inside jokes, hoeveel kinders/katte/honde/mans sy het, of sy verslaaf is aan kaas, wyn of koffie β€” en ons maak KUNS." 🀌😎

Dis nie AI nie. Dis nie Pinterest nie. Dis nie tannie Susan se clipart van 2004 nie.

WhatsApp gerus as jy wil uitvind hoe creepy, akkuraat en AWESOME ons regtig is πŸ˜‰ We've got you!

Dis weer daai tyd van die jaar πŸ₯³πŸŽπŸŽ„πŸŽ‰ en we've got you! Ons weet jy weet nie wat om te koop nie... Ons weet ook jou kolleg...
07/10/2025

Dis weer daai tyd van die jaar πŸ₯³πŸŽπŸŽ„πŸŽ‰ en we've got you!

Ons weet jy weet nie wat om te koop nie...
Ons weet ook jou kollega se koffiebeker is lelik🀭,
jou vriendin se platterborde is non-existent😱,
jou eie snyborde is al OP gesny😰
en dat jou skoonma se tafel al vol koffie stains is omdat sy nog lappies as coasters gebruik...
Ons weet.

Dis so eenvoudig soos stuur 'n WhatsApp en ons vat al jou geskenkstres weg πŸ’ͺ😎

Ons bestellings vir die jaar gaan weer vroeg sluit, so moenie te lank wag nie 😜😜

Hoe weet jy dat jy sΓ² Latte Tumbler nodig het?? πŸ‘‘ Jy wil koffie drink soos 'n queen πŸ‘ŒπŸ½ Koffie is vir jou 'n karaktereien...
13/07/2025

Hoe weet jy dat jy sΓ² Latte Tumbler nodig het??

πŸ‘‘ Jy wil koffie drink soos 'n queen
πŸ‘ŒπŸ½ Koffie is vir jou 'n karaktereienskap
β˜•οΈ Jy sien nie kans vir louwarm inspirasie nie
😎 Jy drìnk nie koffie nie, jy ARRIVE daarmee.

Stuur vir ons gerus 'n Whatsapp as hierdie op jou of jou beste vriendin vir wie jy nog 'n geskenk moet kry van toepassing is!
081 339 2249

Kinders steel nie net jou hart nie. Hulle steel ook bottels πŸ’ͺ😎Jou kind verdien iets wat daai attitude verteenwoordig en ...
11/07/2025

Kinders steel nie net jou hart nie. Hulle steel ook bottels πŸ’ͺ😎

Jou kind verdien iets wat daai attitude verteenwoordig en nie in die "lost and found" boksie gaan beland nie. Hier speel ons nie bottelroulette in die kleuterskool nie.

Jy weet wie s’n dit is. Hulle weet wie s’n dit is. En almal anders wens dit was hulle s’n. 😎😁

Verskeidenheid opsies beskikbaar!

Moenie jou naam met 'n PLANK slaan nie! Wanneer jy: πŸ«“ no-name koekies wil laat fancy lyk🀩 'n plank soek wat komplimente ...
10/07/2025

Moenie jou naam met 'n PLANK slaan nie!

Wanneer jy:
πŸ«“ no-name koekies wil laat fancy lyk
🀩 'n plank soek wat komplimente trek
πŸ’ͺ dit wil laat lyk of jou lewe in orde is
dan is diΓ© custom printed platterbordjies vir jou!

WhatsApp vir meer inligting 081 339 2249 ...

😎😎😎

Wanneer 'n Big Jack Tumbler jou verstaan ❀️πŸ’ͺHierdie liewe vriendin van my het verjaar, en ek wou vir haar iets permanent...
09/07/2025

Wanneer 'n Big Jack Tumbler jou verstaan ❀️πŸ’ͺ

Hierdie liewe vriendin van my het verjaar, en ek wou vir haar iets permanents op staal skryf, sodat sy vir altyd kan weet sys 'n badass!

Hier is 'n foto waar sy huil van blydskap oor ek die perfekte font gekies het. Dis maar die Kleindorp Kardoesie-effek. 😎πŸ’ͺ

PS: Die Big Jack Tumblers is nou op sale.... πŸ˜‰

Jou Jacobs / Douwe Egberts verdien meer as 'n koffiebekertjie met een of ander cheesy "You're the best something" op.Pri...
07/07/2025

Jou Jacobs / Douwe Egberts verdien meer as 'n koffiebekertjie met een of ander cheesy "You're the best something" op.
Prioriteite, Susan. Prioriteite.

Hier’s iets wat actually sin maak β€” mooi genoeg vir jou naam, sterk genoeg vir jou gin. Ons bedoel jou koffie 🀭

7 tot 11 Julie: Jou kans πŸ’ͺπŸ’ͺπŸ’ͺπŸ’ͺπŸ’ͺπŸ’ͺπŸ’ͺ

WhatsApp ons vir bestellings: 081 339 2249

Address

Dewetsdorp

Telephone

+27813392249

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleindorp Kardoesie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category