B' Bits & Bobs

B' Bits & Bobs If you are looking for something old, new or unique look no further, B's Bits & Bobs will have something for you.

Permanently closed.

If you like crafting come and do one of our Workshops.The Beehive Coffee Shop is also open now for Cuppaccino and cake. We have Cake and Cappuccino daily..... We are open Sundays for Breakfast but bookings must be made 1 day prior. Request can be made for family sunday lunch if arranged 1 week in advance. We are also open for suggestions what families would like . We have Anjengawo Spa next door w

ho is open for little treats mani or pedi . Also J's Carwash at back to wash your car inside and outside. ��

Goeie More all my Bits & Bobs kliënt, weereens baie dankie vir julle ondersteuning hier in die Oos kaap..... B's Bits & ...
28/07/2021

Goeie More all my Bits & Bobs kliënt, weereens baie dankie vir julle ondersteuning hier in die Oos kaap..... B's Bits & Bobs is nou amptelik toe hier soos ek genoem het ons verhuis Vanderbijlpark toe en sal daar weer B's oopmaak. Julle sal meeste van my produkte te koop kry by Pen2Paper langs Ok Mini Mart. Hulle pryse is baie goed en gaan nou stock vir crafting aanhou. Dankie almal ...
Betsie Miles

Aan al my kliente wat my ondersteun het vanaf Maart, baie dankie.  Ek wil net almal in kennis stel dat Ons verhuis na Va...
09/07/2021

Aan al my kliente wat my ondersteun het vanaf Maart, baie dankie. Ek wil net almal in kennis stel dat Ons verhuis na Vanderbijlpark en ek B's Bits & Bobs en Beehive Coffee shop daarheen skyf. Ek sal nog oop weet tot en met die 15 de Augustus. 💫🙏

Vandag se koek is Bar-one vir takeaway .....
07/07/2021

Vandag se koek is Bar-one vir takeaway .....

More Almal, B's Bits & Bobs is oop vir take away Coffee, en van more af kry ek koek in ook vir take away. Die Crafts ged...
01/07/2021

More Almal, B's Bits & Bobs is oop vir take away Coffee, en van more af kry ek koek in ook vir take away.
Die Crafts gedeelte is ook oop vir die wat enige verf of teeljies asook ander gemaakte craft. Kom kyk gerus.... onthou masker....

SUNDAY BREAKFAST at Beehive Coffee ShopB's Bits & Bobs from 9:15Bacon, egg, toast, sausage, tomato, bake beans and chees...
25/06/2021

SUNDAY BREAKFAST at Beehive Coffee Shop
B's Bits & Bobs from 9:15

Bacon, egg, toast, sausage, tomato, bake beans and cheese.....
Or
Scone with cheese cream and jam
Or
Yogurt and muesli with Straberries
Please book 0836987750
Before 12 Saturday.

Today we have Oreo Cake and Lemon Cake, with Hot Chocolate or Cappuccino.Different Tea or Coldrink.  🍰☕🥤
25/06/2021

Today we have Oreo Cake and Lemon Cake, with Hot Chocolate or Cappuccino.
Different Tea or Coldrink. 🍰☕🥤

Kom bring jou Pa vir ń lekker stuk Hot Chocolate Koek of Caramel Koek met Imita Room ...heerlike Cappuccino of Tee. Dit ...
19/06/2021

Kom bring jou Pa vir ń lekker stuk Hot Chocolate Koek of Caramel Koek met Imita Room ...heerlike Cappuccino of Tee. Dit is mos Vadersdag. Kyk na die klein geskenkies so ieysie vir pappa .... ons het ook die mooiste handgemaakte Vadersdag kaartjies. Ons is oop Sondag van 9 tot 12....

Heeltemal klaar eind produk Cherie en Andrea julle Mosiac pot standers het baie mooi uitgekom.  Ons volgende craft proje...
15/06/2021

Heeltemal klaar eind produk Cherie en Andrea julle Mosiac pot standers het baie mooi uitgekom. Ons volgende craft projek .... kaartjies maak...... by ń wonderlike vriendin Anita...🙋‍♀️💕

Kom geniet ń heerlike Cappuccino met Oreo Koek of Scone met konfeit, kaas en room .  Ons het ook muffins en verskillende...
14/06/2021

Kom geniet ń heerlike Cappuccino met Oreo Koek of Scone met konfeit, kaas en room . Ons het ook muffins en verskillende tee en koeldrank.☕🥤🧃🍰

Wat n heerlike Mosaic klas gegee vandag vir 2 wonderlike dames .... Cherie en Andrea julle pot stands het pragtig uitgek...
12/06/2021

Wat n heerlike Mosaic klas gegee vandag vir 2 wonderlike dames .... Cherie en Andrea julle pot stands het pragtig uitgekom.... dankie vir my mooi boodskap🥰

Kom loer in hier by B's Bits & Bobs, 'n nuwe winkeltjie/coffee shop hier op ons dorpie, Despatch, wat defnetief JOU inlo...
08/06/2021

Kom loer in hier by B's Bits & Bobs, 'n nuwe winkeltjie/coffee shop hier op ons dorpie, Despatch, wat defnetief JOU inloer werd is 🐝

Ons nooi jou en 'n metgesel om van ons smulsige LEMON IMITA CREAM & CHOCOLATE CREAM 🍰 koek te proe saam 'n warm koppie tee/cappuccino of koffie ☕ ➡️ NET R30

Daar is ook heerlike blueberry en cappuccino muffins beskikbaar vir 'n vinnige inloer ➡️ NET R15

🧁
115 Hoofstraat, Despatch - OORKANT DROMEDARIS
09:00 - 16:00
🧁

Kom geniet ń heerlike warm koppie Tee of Cuppaccino met n groot stuk Peppermint crisp tert of Chocolate koek....  nuwe s...
06/06/2021

Kom geniet ń heerlike warm koppie Tee of Cuppaccino met n groot stuk Peppermint crisp tert of Chocolate koek.... nuwe stock ingekry, warm bedsokkie en handskoene. Kop bande wat die oortjies warm hou... daar is nog baie ander goed om na te kyk . Parfuum vir mans en vrouens.

Address

Despatch

Telephone

+27836987750

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when B' Bits & Bobs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to B' Bits & Bobs:

Share