Droomvanger

Droomvanger Op 'n avontuur van self ontdekking en gesond word.

Maak vrede met wie jy was!Sy is die stille krag wat jou gevorm het.-droomvanger
30/03/2026

Maak vrede met wie jy was!
Sy is die stille krag wat jou gevorm het.

-droomvanger

“Ek het geleer dat genesing nie altyd stil is nie.soms lyk dit soosverf op my hande of trane in my oëen die moed om weer...
14/01/2026

“Ek het geleer dat genesing nie altyd stil is nie.

soms lyk dit soos
verf op my hande of trane in my oë

en die moed om weer sag te wees
in ’n harde wêreld.”

- droomvanger

Met meer insig en waarheid in my hart, is ek reg vir 2026!!

Hier deel ek kuns, geestesgesondheid
en stories van groei.

Jy is jy welkom net soos jy is.

Jy is genoeg.

Die aanmoediging van kuns- en kunsvlytaktiwiteite by die huis en skool is 'n wonderlike manier om kinders te help om hul...
17/01/2025

Die aanmoediging van kuns- en kunsvlytaktiwiteite by die huis en skool is 'n wonderlike manier om kinders te help om hul kreatiwiteit, verbeelding en probleemoplossingsvaardighede te ontwikkel.

Hierdie aktiwiteite kan kinders ook help om te leer oor verskillende kleure, teksture, vorms en materiale terwyl hulle hul hand-oog-koördinasie en fyn motoriese vaardighede verbeter.

Verder kan kuns- en kunsvlytaktiwiteite 'n prettige en innemende manier bied vir kinders om hulself en hul emosies uit te druk, terwyl dit ook hul selfbeeld en selfvertroue 'n hupstoot gee. Met die regte ondersteuning en leiding kan kinders leer om die skoonheid en belangrikheid van kuns en kunsvlyt in hul lewens te waardeer.

"In a world full of plain bagels  be a sprinkled D🍩NUT"Klaskamer dekor loading....
31/10/2024

"In a world full of plain bagels
be a sprinkled D🍩NUT"

Klaskamer dekor loading....

21/10/2024

Baby Shower "Paint Party"
Paint a Onesie

19 Oktober 2024

Sip, paint and create your own Masterpiece to take home with you. You will be guided step-by-step  learning different pa...
28/07/2024

Sip, paint and create your own Masterpiece to take home with you. You will be guided step-by-step learning different painting tehniques and using mixed media to create your work of art. Good music and leka vibes are to be expected.

Venue will be in Clanwilliam.

22/07/2024
"When you smile the world smiles with you.So, remember to feel gratitude for life, nature and the people that make your ...
19/02/2024

"When you smile the world smiles with you.

So, remember to feel gratitude for life, nature and the people that make your world spin.

Look at every magnificent dawn or sunset as a blessing, every fragrant flower or birdsong as a gift, every smile or hug as gesture of love and draw on those experiences when you're in a negative frame of mind."

Mooiste "Mona"!!
Ek het jou nodig gehad.

Address

Clanwilliam
8135

Telephone

+27768307329

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Droomvanger posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Droomvanger:

Share

Category