Biscotti Tuisnywerheid

Biscotti Tuisnywerheid Biscotti is 'n tuisnywerheid waar 'n wye verskeidenheid tuisgemaakte produkte te koop aangebied word. Ons vars gebakte pannekoek is baie gewild!

24/12/2025

Ons sluit vandag om 13:00.

Baie dankie aan al ons ou én nuwe klante.
Julle ondersteuning help ons om ook ander te help.

Geseënde Kersfees en mooi nuwe jaar.

Groetnis
Danie en Tryn Snyman
asook al ons ander Biscottipersoneel.

Business hours for Festive season:25-28 December: Closed29-31 December: Open1- 4 January: Closed5th of January open for ...
24/12/2025

Business hours for Festive season:
25-28 December: Closed
29-31 December: Open
1- 4 January: Closed

5th of January open for 2026

Merry Christmas and Happy new year! Enjoy your festive season!

17/04/2025

Biscotti Tuisnywerheid sluit vanmiddag.

Gesluit tot Sondag.

Maandag 21/4 oop vanaf 08:30 tot 14:00.

Geseënde Paasnaweek aan almal.

03/11/2024

Dankie Dankie Dankie!

Sien julle weer by die Miernes Kersmark,ons bak pannekoek!
30/10/2024

Sien julle weer by die Miernes Kersmark,ons bak pannekoek!

Ons hou daarvan om mooi en heerlike soet-en soutborde voor te berei vir ons klante se funksies!
24/07/2024

Ons hou daarvan om mooi en heerlike soet-en soutborde voor te berei vir ons klante se funksies!

Ons is trots op ons nuwe naambord! Dankie QPS vir julle deurlopende goeie en professionele diens!
15/07/2024

Ons is trots op ons nuwe naambord! Dankie QPS vir julle deurlopende goeie en professionele diens!

28/05/2024

Ons is more, 29 Mei oop vanaf 08:00.
Kom koop ietsie lekkers om die dag op te kikker.

PAASNAWEEKGesluit Vrydag, Saterdag en Sondag.Oop Maandag: 08:30 tot 14:00.Normale besigheidsure vanaf Dinsdag 08:00 tot ...
27/03/2024

PAASNAWEEK

Gesluit Vrydag, Saterdag en Sondag.

Oop Maandag: 08:30 tot 14:00.

Normale besigheidsure vanaf Dinsdag 08:00 tot 18:00.

Kom kry jou vars tuisgebak of verskeidenheid koekies,beskuit en ingelegde produkte voor die langnaweek!

Geseënde Paasgety aan julle almal. Dankie vir julle ondersteuning!

Ons is oop! Voorspoed en seënwense vir die nuwe jaar!
05/01/2024

Ons is oop! Voorspoed en seënwense vir die nuwe jaar!

Ons sluit more (Sat) om 13:00. Weer terug op 3 Jan 2024 om 08:00. Ons beste wense vir die nuwe jaar!!
29/12/2023

Ons sluit more (Sat) om 13:00. Weer terug op 3 Jan 2024 om 08:00. Ons beste wense vir die nuwe jaar!!

Address

Shop 42 Eldoraigne Shopping Centre, 1033 Saxby Avenue
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:30 - 15:00

Telephone

0126541891

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Biscotti Tuisnywerheid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share