Mooi Vlooi

Mooi Vlooi Welcome to Mooi Vlooi ♡ Your one-stop destination for unique and thoughtful gifts!

Undefined property: Phalcon\Config::$MediaDotNet
Trying to get property 'desktop' of non-object
Trying to get property 'details' of non-object
Trying to get property 'top' of non-object
" style="height:90px">
🍎 ✨ TEACHER GIFT ORDERS OPENING TOMORROW – 7 NOVEMBER ✨I’m thrilled to share a sneak peek of something truly special: a ...
06/11/2025

🍎 ✨ TEACHER GIFT ORDERS OPENING TOMORROW – 7 NOVEMBER ✨

I’m thrilled to share a sneak peek of something truly special: a new design of our Mooi Vlooi Teacher Gift Booklets, which has been our best-seller so far this year! 📚💖

These booklets are the perfect way for your child to say “thank you” to their teacher in a personal and meaningful way. Each booklet is custom-printed, can be themed in any classroom theme or colour, and even allows you to add a personal message on the last page from your child. 🌷

But that’s not all, the booklets can also be filled with tiny gifts or keepsakes, making them a thoughtful, one-of-a-kind gift that teachers will truly treasure. 🎁

Whether it’s for the end-of-year gift, a birthday, or to show appreciation, these booklets are filled with love, heartfelt poetry, and special touches that make every page feel magical.

AVAILABLE IN AFRIKAANS AND ENGLISH.

💌 Launching tomorrow, 7 November!
Keep an eye on our page for the full reveal and ordering details.

At Mooi Vlooi, we believe that true beauty flows from the inside out, grounded in faith, hope, and love. This delicate C...
21/09/2025

At Mooi Vlooi, we believe that true beauty flows from the inside out, grounded in faith, hope, and love. This delicate Cross Necklace is more than just jewellery, it’s a daily reminder of the One who carries us through every season of life.

“So then, just as you received Christ Jesus as Lord, continue to live your lives in Him, rooted and built up in Him, strengthened in the faith as you were taught, and overflowing with thankfulness.” – Colossians 2:6-7

Wear it as a testimony, a declaration, and a reminder: we are rooted in Christ.

The new range launches on 1 October 2025.

18/09/2025
Hier by Mooi Vlooi het ek hierdie langnaweek die pragtigste persoonlike bridesmaid bokse gemaak vir 'n baie spesiale bru...
23/06/2025

Hier by Mooi Vlooi het ek hierdie langnaweek die pragtigste persoonlike bridesmaid bokse gemaak vir 'n baie spesiale bruid wat in Julie trou. 💒

Sy het my haar kleurskema (Eucalyptus en wit) en begroting gegee, en ek het elke boks met liefde en sorg saamgestel.

Elke boks is uniek en kan insluit:
✨ Gepersonaliseerde champagne bottel met elke bruidsmeisie se naam
✨ “Mint to Be” peppermente
✨ Sagte pienk lipsalf
✨ Sjokolade, badsout, ’n hangertjie of armband
✨ Tema-logo (Beukes Fees)
✨ Handgemaakte kaartjies en detail

💚 Jy kies self wat jy graag in die boks wil hê, ek help jou om dit perfek binne jou tema en begroting aan te pas.

Die bruid was in ekstase, en my hart loop oor van blydskap! 🎁

Wil jy ook só iets besonders hê vir jou troue of spesiale geleentheid?
👉 Stuur vir my ’n boodskap – ek help graag!

My hart is oorvol dankbaarheid! 💛Ek het die voorreg gehad om 70 pragtige mosterdsaad-hangertjies met sorg en liefde te m...
23/06/2025

My hart is oorvol dankbaarheid! 💛
Ek het die voorreg gehad om 70 pragtige mosterdsaad-hangertjies met sorg en liefde te maak vir Laerskool Garsfontein se tee-geleentheid op 21 Junie.

Elke hangertjie dra ‘n diep boodskap van geloof , ‘n herinnering dat selfs ‘n mosterdsaadjie se geloof berge kan versit. 🌱⛰️

Dankie dat julle Mooi Vlooi gekies het om deel te wees van hierdie spesiale dag. Ons hoop elke gas het weggestap met hoop in hul harte en ‘n glimlag op hul gesig.

Ek hou daarvan om gewone dinge besonders te maak.Vir Vadersdag het ek hierdie bottel whiskey vir my man gekoop maar ek h...
15/06/2025

Ek hou daarvan om gewone dinge besonders te maak.
Vir Vadersdag het ek hierdie bottel whiskey vir my man gekoop maar ek het nie net die bottel gegee nie, ek het die etiket vervang met een wat ek self ontwerp het.
’n Klein gebaar, maar met baie liefde. My man was stomgeslaan!

Het jy ’n spesiale geleentheid wat op pad is?
’n Verjaarsdag, troue, of sommer net opsoek na iets spesiaal, of dalk net iemand wat iets mooi en uit die hart verdien?

Ek verander gekoopde persente na iets met soveel betekenis.

Ek help jou graag om ’n gewone item in iets buitengewoon te verander: ’n persoonlike etiket, ’n spesiale gediggie, ’n herinnering in kreatiewe verpakking.

Stuur my ‘n boodskap en laat ons iets ontwerp wat nie net gegee word nie, maar gekoester word.

Gelukkige Vadersdag aan elke liewe Pappa wat eindeloos liefhet, wat sort, wat koester en wat altyd hulle gesinne eerste stel. ❤️

Vandag bring sonskyn vir elke Mamma hart in Vir al die liefde en omgee wat Mammas bring, Julle dra die wêreld met 'n sti...
11/05/2025

Vandag bring sonskyn vir elke Mamma hart in
Vir al die liefde en omgee wat Mammas bring,
Julle dra die wêreld met 'n stil gebed,
en fluister hoop waar ander net vergeet.

Met hande wat troos en oë vol lig,
maak julle die donker dae weer lig,
’n Moeder se krag is stil maar sterk,
’n hemelse gawe, ’n heilige werk.

As sy praat, is dit met wysheid;
as sy leiding gee, is dit met liefde.
– Spreuke 31:26

Mag vandag vir elke Mamma besonders wees.

Gelukkige Moedersdag ❤️

🌸 Unieke Geskenkboekies deur Mooi Vlooi! 🌸Ek het tans die gewilde Juffrou-boekie en Mamma-boekie beskikbaar – perfek as ...
05/05/2025

🌸 Unieke Geskenkboekies deur Mooi Vlooi! 🌸

Ek het tans die gewilde Juffrou-boekie en Mamma-boekie beskikbaar – perfek as persoonlike geskenke! 💝

En nou bied ek iets nuuts aan: Boekies op versoek!
Stuur vir my 'n kort beskrywing van jou ma, ouma, vriendin, sussie, pappa, boetie – en sluit hul gunsteling goedjies en 'n bietjie van hul storie in – en ek skryf vir hulle 'n unieke boekie wat hulle vir altyd sal koester. 📖✨

Dis 'n liefdevolle, persoonlike geskenk wat uit die hart kom. 💕

Julle het gepraat – en ons het geluister!Hier is die VOLLE Moedersdag-geskenkboekie wat almal so opgewonde oor is!’n Pra...
03/05/2025

Julle het gepraat – en ons het geluister!
Hier is die VOLLE Moedersdag-geskenkboekie wat almal so opgewonde oor is!

’n Pragtige kombinasie van liefde, bederf en betekenisvolle woorde – perfek vir die spesiale mamma in jou lewe.
Elke boekie bevat unieke klein geskenkies soos ’n hangertjie, armband, oorringe, sjokolade en selfs ’n sakkie koffie – alles met liefde saamgestel.

Ek is so trots op die eindresultaat van hierdie boekie!
Neem asseblief kennis: Die watermerk op die foto's is slegs vir kopieregdoeleindes – die boekie self sal geen watermerke hê wanneer jy dit bestel nie.

Beskikbaar vir ’n beperkte tyd – bestel nou sodat Ma se hart hierdie Moedersdag ekstra warm klop!

Bestel direk via WhatsApp of stuur vir my 'n epos na [email protected].

❤️❤️❤️❤️❤️

03/05/2025

Verras Mamma hierdie Moedersdag met iets uniek en uit die hart!
Ons splinternuwe Moedersdag Geskenkboekie is die perfekte manier om jou liefde te wys – 8 pragtige bladsye vol klein bederfies en ‘n spesiale gediggie wat Mamma se hart sal aanraak.

Persoonlike aanraking? Beslis! Voeg jou kind(ers) se naam by vir daardie ekstra spesiale gevoel.

Kies uit 3 opsies:

1. E-boek – R80
Ons e-pos die boekie aan jou. Jy druk self en voeg jou eie geskenkies by.

2. Gedruk & gebind – R120
Ons druk en bind die boekie vir jou. Jy voeg self die geskenkies by.

3. Topverkoper! Volledige geskenkboekie – R320
Ingesluit:

💞'n Drukkie-koepon

💞Stainless steel hartjie armbandjie

💞Nescafe Cappuccino stokkie

💞Stainless steel hartjie hangertjie

💞Rooibos cappuccino sakkie

💞R50 Clicks geskenkbewys

💞'n stelletjie stainless steel oorbelle

💞Lekkers op die laaste blad.

Die laaste blad kan aangepas word met jou eie boodskap, of jy kan ons standaard weergawe gebruik.

Ons koerier landswyd!
Bestel vandag en gee vir Mamma iets wat sy vir altyd sal koester

Click op die link onder om bestellings deur WhatsApp te plaas.

Sneak peak uit my bed uit (pajamas, hot chocolate en alles) Hier lê ek soos ’n ware skrywer,  half aan die slaap, vol ro...
29/04/2025

Sneak peak uit my bed uit (pajamas, hot chocolate en alles)

Hier lê ek soos ’n ware skrywer, half aan die slaap, vol rooibos tee en inspirasie, besig met die laaste proof reading van die splinternuwe Moedersdag Geskenkboekie wat ek self geskryf het!

Die groot bekendstelling is môre, 30 April!
Hou hierdie blad dop – daar kom ’n video van die volle boekie.

Ek is so opgewonde!!

Lekker slaap julle.

Groete,

Ange

Address

Rooihuiskraal North
Centurion
0154

Undefined property: Phalcon\Config::$MediaDotNet
Trying to get property 'desktop' of non-object
Trying to get property 'details' of non-object
Trying to get property 'bottom' of non-object
" style="min-height:90px">

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Friday 09:00 - 13:00

Telephone

+27615894082

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mooi Vlooi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mooi Vlooi:

Share

Category

Undefined property: Phalcon\Config::$MediaDotNet
Trying to get property 'desktop' of non-object
Trying to get property 'details' of non-object
Trying to get property 'right' of non-object
">