Fishbone Baits

Fishbone Baits We are a small bait and dip making company for freshwater fishing . We strive to bring you the best quality at an affordable price.we are based in Pretoria

Het so bietjie in die vaalrivier by parys gaan visvang. Dit was n baie lekker tyd met menigte karpe tussen 3 en 7.1kg en...
23/03/2018

Het so bietjie in die vaalrivier by parys gaan visvang. Dit was n baie lekker tyd met menigte karpe tussen 3 en 7.1kg en ook baie babers, met 3 oor die 11kg en een van 12.07kg. Die muddies was goed aan die byt en het nie op hulle laat wag nie en selfs mielies opgetel. Met klomp van by en net oor die 2kg.

Ons het die volgende aas van fishbone baits gebruik. Honey en garlic bleeding floats, kariba wurms en doringdraad (spirits) en pineapple supreme mielies.

Dips wat ons op die bol gebruik het was. Mooiloop (molasse/berry),cinnabun (cinnamon), spiesa (banana),viper (garlic) en wollies (white chocolate)

Baie lekker plek met puik mense en verblyf. Kan nie wag vir volgende sessie nie.

Willem
Fishbone baits

Onlangse vangs in Roodeplaat vir n oggend. Al die visse is tussen 90 en 110m gevang. Het gly rietvlei stroppies gebruik ...
23/03/2018

Onlangse vangs in Roodeplaat vir n oggend. Al die visse is tussen 90 en 110m gevang. Het gly rietvlei stroppies gebruik met honey bleeding floats en wit deegie op die steel.

Dips wat ek op die mieliebom gegooi het was Bazinga (fruit), 5 spice (naeltjie) en Caramello (floro caramel).

So paar visse wat in n 5 uur sessie by fyndraai roodekoppies gevang is. Diepte was 80 en 115m.Aas gebruik pineapple supr...
23/03/2018

So paar visse wat in n 5 uur sessie by fyndraai roodekoppies gevang is. Diepte was 80 en 115m.

Aas gebruik pineapple supreme pitte en soet wit deeg.

Volgende dips op die bom Caramello (floro caramel),Bazinga (mixed fruit),Gold rush(sweetcorn) en bye sous(honey).

Was oor kerstyd by Zandfontein vaaldam het baie vis gevang maar niks groot nie. Meeste vis is op 60m gevang met swd en H...
23/03/2018

Was oor kerstyd by Zandfontein vaaldam het baie vis gevang maar niks groot nie. Meeste vis is op 60m gevang met swd en Honey soft floats en plain wit floats en kariba wurms.

Dips gebruik is bakgat (bunspice/molasse), Bazinga (mixed fruit),stardust (musk/honey), viper (garlic), savage (tcp) en blue ice (Vicks).op die mieliebom. Het n grootbek geelvis ook geland op n Klein vis fillet met savage op die mieliebom.

Ek het ook die boonste hoek op die gly rietvlei verwyder a.g.v baie hak plekke en dit het n groot verskil gemaak om die vis te land.

So rukkie terug by bronkies natuur gaan vis. Ons het al die vis op 50m gevang met plain wit of geel floats en ook Honey ...
23/03/2018

So rukkie terug by bronkies natuur gaan vis. Ons het al die vis op 50m gevang met plain wit of geel floats en ook Honey en white chocolate bleeding floats. Banlic, viper (garlic), pineapple supreme, Bazinga, en bakgat (bunspice/molasse) op die bol.

So bietjie vir 4 ure zonderwater dam gaan besoek. Het 9 karpe gevang almal mooi en gesond. Gly rietvlei stroppies en pin...
02/09/2017

So bietjie vir 4 ure zonderwater dam gaan besoek. Het 9 karpe gevang almal mooi en gesond. Gly rietvlei stroppies en pineapple supreme en white chocolate floaties op die hoek gebruik.

Kombinasie 1
Bazinga (vrugte) en eish (wintergreen) op die bol

Kombinasie 2
Banlic en stardust (musk) op die bol. Alles in vla poeier geskud.

Het so bietjie die vaalrivier gaan aanpak vir n dag sessie laas saterdag. Aanvanklik vroeg die eerste karpie gevang en t...
02/09/2017

Het so bietjie die vaalrivier gaan aanpak vir n dag sessie laas saterdag. Aanvanklik vroeg die eerste karpie gevang en toe begin die drama met slyk wat afspoel oor die lyne. Het erger geraak toe die wind ook draai. Besluit toe om nader te hengel met die idee om slyk so effens te vermy. Vang toe nog 9 karpe en kry 3 geeles ook.

Al die visse is op gly rietvlei met 0.8 hoekies en white chocolate of honey floaties op die hoeke gevang.

Kombinasie 1
Visgraat (tcp mengsel) en stardust (honey/musk) op die bol

Kombinasie 2
Aurora ( bunspice) en white chocolate op bol

Kombinasie 3
5 spice (cloves) en viper x (caramel) op bol

Nog n lekker dag langs die water.

Ons het so bietjie gaan visvang by Kommandoenek die naweek wat verby is. Die alge was maar lekker wild en het mens op jo...
27/04/2017

Ons het so bietjie gaan visvang by Kommandoenek die naweek wat verby is. Die alge was maar lekker wild en het mens op jou voete laat d**k om dit makliker te maak. Het n paar mooi visse gevang wat baie goeie kondisie is. Waarvan die grootste 8.6kg was.Het die visse op fishbone baits se pynappel tiger nuts gevang. En pynappel supreme en cornbutter op die pva sakkies gegooi.

Het bietjie by die vaalrivier nou in februarie gaan visvang. Die vis het mooi gebyt die groter karpe het ons op fishbone...
27/04/2017

Het bietjie by die vaalrivier nou in februarie gaan visvang. Die vis het mooi gebyt die groter karpe het ons op fishbone baits se pineapple supreme en sweetcorn tiger nuts gevang. Die jong babers het ons goed besig gehou asook kleiner karpe en geelvisse op fishbone se soft bleeding floaties in white chocolate, banana en musk gevang.
Bazinga en wp
Spiesa en viper x
5 spice en viper x
Aurora en bazinga op die bol het goed gedoen.
Die grootste karp was 9.2kg en baber 9kg.

Het by roodeplaat n oggend sessie gaan doen. Het op so 70m gehengel. Al die vis is gevang op white chocolate en Red line...
27/04/2017

Het by roodeplaat n oggend sessie gaan doen. Het op so 70m gehengel. Al die vis is gevang op white chocolate en Red line( musk) soft bleeding floats. Vis was maar traag op die oewer en baie het nie vis gekry nie.
Het viper en bazinga
kamikaze en drifter
Fruit cake en pina colada op die bol gebruik. Grootste karpie was 2.8 kg

Het in januarie vanjaar by bronkies n draai gaan maak ek het op 70m begin en altwee my stokke daar gevis. Die jong karpi...
27/04/2017

Het in januarie vanjaar by bronkies n draai gaan maak ek het op 70m begin en altwee my stokke daar gevis. Die jong karpies was baie bedrywig en het ons goed besig gebou. Hoekaas het ons fishbone baits se plain floaties en soet wit deeg gebruik en kariba erdwurms het goed deer gekom.

Vis het stiller begin raak so van 12 uur af. Het toe die bom in fishbone se S.A. poeier geskud en dit het weer die kol mooi aan die gang gekry.
Dwb en bazinga
Bazinga en blue ice
Early Bird en spiesa
Viper x. Five spice en bye sous
Het die beste resultate gegee op die bol.
Het in totaal 45 vis gevang.

Address

Centurion
0149

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fishbone Baits posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category