Eldoraigne Miernesmark

Eldoraigne Miernesmark Christmas market 29 Oct - 31 Oct 2026
Tea garden/food/1stop Christmas shopping

🎄 MIERNES KERSMARK SOEK JOU! 🎄Kom kuier saam met ons by ’n egte, warm Kersmark waar daar gelag, gekoop en lekker gekuier...
05/04/2026

🎄 MIERNES KERSMARK SOEK JOU! 🎄

Kom kuier saam met ons by ’n egte, warm Kersmark waar daar gelag, gekoop en lekker gekuier word!

Ons soek entoesiastiese uitstallers met mooi, unieke produkte — die tipe goed wat mense optel en sê:
"Hierdie moet ek hê!" 😄

Of jy nou bak, bou, maak of skep — as dit met liefde gedoen is en anders is as die gewone, is jy presies waarna ons soek!

🛍️ Alles van:

Handgemaakte items

Lekker eetgoed

Mooi geskenke

Kersfees-dekor en nog baie meer!

📍 Eldoraigne Familiekerk, Centurion
29 – 31 Oktober 2026

⏳ Moenie wag nie — plekke raak vinnig vol!

👉 Spring in en kontak ons so gou as moontlik.
Epos adres:
[email protected]

05/04/2026
Miernes Kersmark: 29 Okt - 31 Okt 2026
05/04/2026

Miernes Kersmark: 29 Okt - 31 Okt 2026

  - MIERNESMARK 2025 se 2e Pryswenner ontvang haar halwe lam🥳Baie geluk Johanita Greyling.Eldoraigne Familiekerk Hiérmaa...
20/12/2025

-
MIERNESMARK 2025 se 2e Pryswenner ontvang haar halwe lam🥳
Baie geluk Johanita Greyling.
Eldoraigne Familiekerk
HiérmaakJYsaak

03/12/2025

Die name is getrek en die wenners is laat weet:

1 ste prys: Mandy de Lange
2e prys: Juanita Greyling.
Baie geluk!

Eldoraigne Familiekerk
HiérmaakJYsaak

Mandy de Lange ontvang haar prys!Baie geluk Mandy.Mandy het n R60 kaartjie by die Miernesmark  gekoop en sy was die gelu...
03/12/2025

Mandy de Lange ontvang haar prys!
Baie geluk Mandy.

Mandy het n R60 kaartjie by die Miernesmark gekoop en sy was die gelukkige wenner van n hele skaaplam!
Eldoraigne Miernesmark

Eldoraigne Familiekerk
HiérmaakJYsaak

Miernes Kersmark- Dankie aan ons Awesome uitstallers!I'm good, you are good, TOGETHER WE are FANTASTIC!
02/11/2025

Miernes Kersmark- Dankie aan ons Awesome uitstallers!
I'm good, you are good, TOGETHER WE are FANTASTIC!

Baie dankie aan al.ons BORGE!
02/11/2025

Baie dankie aan al.ons BORGE!

🌟 MIERNESMARK 2025 – WAT ’N SEËN! 🌟Ons harte loop oor van dankbaarheid! 🙏 Die Eldoraigne Familiekerk se Miernesmark is v...
02/11/2025

🌟 MIERNESMARK 2025 – WAT ’N SEËN! 🌟

Ons harte loop oor van dankbaarheid! 🙏 Die Eldoraigne Familiekerk se Miernesmark is verby – en dit was ’n reuse sukses! 🎉

’n Opregte dankie aan elkeen wat op watter manier ook al ’n bydrae gelewer het – of jy gehelp het met voorbereiding, uitstalling, bediening, opruim, of eenvoudig net kom ondersteun het – julle almal het deel gehad aan hierdie wonderlike gebeurtenis. 💛

Dankie vir julle harde werk, mooi gees, samewerking en geloof dat hierdie mark iets besonders sou wees.
Ons eer die Here vir Sy goedheid en voorsiening – aan Hom al die eer! 🙌

Tot volgende jaar! 🌲✨

ELDORAIGNE FAMILIEKERK
HiérmaakJYsaak

30/10/2025
Miernes Kersmark!!!Lekkerste pannekoek OOIT!!
30/10/2025

Miernes Kersmark!!!
Lekkerste pannekoek OOIT!!

Address

1045 Henri Road Eldoraigne
Centurion
0157

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eldoraigne Miernesmark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Eldoraigne Miernesmark:

Share

Category