Die Boek Planeet / Planet Books

Die Boek Planeet / Planet Books Verskaffer van alle boeke - Fiksie, Nie-fiksie, Skoolboeke, Christelike boeke en meer / Supplier of

Ons het nog voorraad van hierdie boeke. Help jul leerders en gee hulle n hupstoot. Uitstekende handleidings vir voorbere...
24/04/2025

Ons het nog voorraad van hierdie boeke. Help jul leerders en gee hulle n hupstoot. Uitstekende handleidings vir voorbereiding vir eksamen asook ekstra inligting as hulp indien die leerder sukkel.

22/03/2025
Terwyl voorraad hou! Uitstekende werksboeke vir voorbereiding tot vir toetse en eksamens. Boeke is slegs R50 elk. Ons he...
22/03/2025

Terwyl voorraad hou! Uitstekende werksboeke vir voorbereiding tot vir toetse en eksamens. Boeke is slegs R50 elk. Ons het nog ander vakke s'n ook. Whats-app my herus vir navrae Theresa - 0663976692

Uitverkoping!! Ons het nog n hele paar van die onderstaande boeke vir Gr 9-12. (Slegs n paar voorbeelde - ons het nog an...
03/02/2025

Uitverkoping!! Ons het nog n hele paar van die onderstaande boeke vir Gr 9-12. (Slegs n paar voorbeelde - ons het nog ander vakke ook, vra ons gerus). Dit is absoluut n aanwins vir elke leerling vir daardie ekstra oefening en leer vir voorbereiding tot toetse en eksamens. Ons boeke is nuwe boeke (nie 2de hands nie). Almal verkoop elkeen teen R50 n boek. Besoek gerus die uitgewer se webblad vir meer inligting. Ons Pudo landwyd. Whats-app my (Theresa) op 0663976692.

Spesiale pryse op sekere van ons Nuwe Alles In Een boekies.  Met tot 35% afslag.  Whats-app my gerus indien u wil bestel...
16/02/2024

Spesiale pryse op sekere van ons Nuwe Alles In Een boekies. Met tot 35% afslag. Whats-app my gerus indien u wil bestel. Hierdie aanbieding is gelding terwyl voorraad hou. Ek koerier landswyd. Theresa 0663976692

21/11/2023
Dis vakansietyd!! Lekker lees en aktiwiteitsboeke vir die kleingoed.
27/09/2023

Dis vakansietyd!! Lekker lees en aktiwiteitsboeke vir die kleingoed.

Lekker leesboekies vir die vakansie wat voorlĂȘ. Whats-app Theresa 0663976692. Koerierkoste R70
12/09/2023

Lekker leesboekies vir die vakansie wat voorlĂȘ. Whats-app Theresa 0663976692. Koerierkoste R70

Address

Centurion

Telephone

+27663976692

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Boek Planeet / Planet Books posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Boek Planeet / Planet Books:

Share

Category