Idees Wat Tel

Idees Wat Tel Creative and fun gift boxes for every occasion

08/11/2022
Bederf jou man, pa, oupa, ma, vriendin, ouma, tannie se niggie se oom...(ek d**k jy kry die idee😉) met n geskenk wat uni...
29/10/2022

Bederf jou man, pa, oupa, ma, vriendin, ouma, tannie se niggie se oom...(ek d**k jy kry die idee😉) met n geskenk wat uniek, snaaks en anders is, elke geskenk boks is propvol klein geskenkies en elke klein geskenkie het n baie oulike trots afrikaanse sê-ding by, n spesiale pakkie wat anders is as die normale...n boks vir enige geleentheid, 3 opsies vir meeste boksies (blink, blinker en blinkste idee, pryse begin by R650 per boksie)...dis nie n diamant of n Rolls-Royce nie, maar dis die idee wat tel🎁kontak my vir meer inligting

Address

6 Mountain Marcy Midlands Estate
Centurion
1692

Telephone

+27825791657

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Idees Wat Tel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Idees Wat Tel:

Share

Category