KOM PROE Padstal

KOM PROE Padstal At our farm stall, you will find tasters for some of the areas produce. Citrus seasonal farm stall. For 10 months it is all about vitamin C and great spoils.

With our new look, be sure to shop for gifts here.

🍊 Die CARA CARA het weer hul verskyning gemaak!👉 Moenie wag nie… hulle gaan nie lank hou nie!Kom loer gerus in!
20/05/2026

🍊 Die CARA CARA het weer hul verskyning gemaak!

👉 Moenie wag nie… hulle gaan nie lank hou nie!

Kom loer gerus in!

Goeie nuus!Ons het die weer oorleef 🌧️🌪️Ons is môre weer oop🍊🍊🍊Kom loer gerus in!
13/05/2026

Goeie nuus!

Ons het die weer oorleef 🌧️🌪️

Ons is môre weer oop🍊🍊🍊

Kom loer gerus in!

Ai, die weer maak nou sy eie planne… so ons padstal vat ’n klein “reëndag-vakansie” ☔Ons is dus vir eers gesluit, maar m...
12/05/2026

Ai, die weer maak nou sy eie planne… so ons padstal vat ’n klein “reëndag-vakansie” ☔

Ons is dus vir eers gesluit, maar moenie bekommer nie – die sitrus lê reg en wag, sappig en soet soos altyd! 🍋🍊
Sodra die son weer sy kop uitsteek, maak ons weer oop en dan kuier julle sommer weer by ons.
Bly warm, bly droog en sien julle gou weer! 🌿🍊

🌿✝️ Geseënde Paasfees ✝️🌿“Hy is nie hier nie; Hy het opgestaan!”– Matteus 28:6Mag die wonder van Paasfees jou hart vul m...
03/04/2026

🌿✝️ Geseënde Paasfees ✝️🌿

“Hy is nie hier nie; Hy het opgestaan!”
– Matteus 28:6

Mag die wonder van Paasfees jou hart vul met hoop, geloof en nuwe lewe.

Mag jy ’n geseënde tyd saam met jou geliefdes hê 🐣💛

🌿 PADSTAL VIBES VIR PAASNAWEEK 🌿Ons stoep staan vol, vars en reg vir die langnaweek! 🍊🍠🥭🍋Van plaas tot op jou tafel – ne...
01/04/2026

🌿 PADSTAL VIBES VIR PAASNAWEEK 🌿

Ons stoep staan vol, vars en reg vir die langnaweek! 🍊🍠🥭🍋
Van plaas tot op jou tafel – net die lekkerste produkte.

✨ En ja… die LANGVERWAGTE NAARTJIES is hier! ✨
Soet, sappig en reg om geskil te word 😋

Kom draai gerus in, vat jou tyd, en maak jou mandjie vol plaasvars lekkerte.

📍 Ons wag vir jou!

28/03/2026

🍊 Vars Produkte – Tans in Seisoen! 🍋

Kom geniet die beste van die seisoen met ons heerlike vars produkte:
• Sappige lemoene
• Soet, ryp mangos
• Geurige patats
• Plaasvars pampoen
• Unieke kumkwarte
• Vars suurlemoene
• Smaaklike granate
Alles met sorg gekweek en reg vir jou kombuis 🌿

03/03/2026

ONS IS OOP! 🎉

Kom geniet die varsste produkte en heerlike plaaslekkernye by ons!

Nou in voorraad:
🥭 Heerlike vars mango’s
🍠 Patats
🎃 Pampoen

En natuurlik allerhande lekkernye wat wag om saam huis toe te gaan!
Kom loer gerus in – ons sien uit om julle te verwelkom! 🌿✨

10/02/2026

🌿 PADSTAL OPEN WEER – 2 MAART! 🍊

Die wagtyd is verby… ons maak weer oop vir die nuwe seisoen!
Kom loer in en geniet vars sitrus, plaasprodukte en lekker gesels.

📍 Sien julle by die padstal
🗓️ Vanaf 2 Maart
☀️ Nuwe seisoen, vars begin!

Dankie vir julle getroue ondersteuning – ons sien uit om almal weer te verwelkom!

24/10/2025

🌿🍊 Einde van die Sitrusseisoen het aangebreek! 🍊🌿
Ons sitrusseisoen het amptelik tot ’n einde gekom!
Baie dankie aan elkeen wat die jaar saam met ons gedeel het – vir jul ondersteuning, inloer en lekker geselsies! 😄
Ons sien baie uit daarna om julle volgende seisoen weer te verwelkom met vars, sappige sitrus en sommer baie gesiggies wat ons gemis het. 💛
Tot volgende keer — bly vars en vrolik! 🍋✨

🌷 Gelukkige Vrouedag! 🌷Aan al die sterk, mooi en inspirerende vroue daar buite — vandag is vir julle.Dankie dat julle ’n...
09/08/2025

🌷 Gelukkige Vrouedag! 🌷
Aan al die sterk, mooi en inspirerende vroue daar buite — vandag is vir julle.
Dankie dat julle ’n verskil maak, nie net vandag nie, maar elke dag.

Address

N7
Cederberg
7340

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 14:00
Sunday 08:00 - 17:00

Telephone

+27823006118

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KOM PROE Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to KOM PROE Padstal:

Share