Die Visfabriek

Die Visfabriek Seafood & Chicken Retailer/Wholesaler

Hierdie week se Spesiale Aanbiedinge is geldig vanaf Woensdag 19 Aug tot Sondag 23 Aug 2026 by Alle Visfabriek Winkels. ...
19/08/2026

Hierdie week se Spesiale Aanbiedinge is geldig vanaf Woensdag 19 Aug tot Sondag 23 Aug 2026 by Alle Visfabriek Winkels. Slegs terwyl voorraad hou.

Moenie more die opening mis van ons nuwe Winkel in Mosselbaai nie.  Die Visfabriek Ice Cream and More...Reg oorkant ons ...
14/08/2026

Moenie more die opening mis van ons nuwe Winkel in Mosselbaai nie.

Die Visfabriek Ice Cream and More...

Reg oorkant ons ander winkel.

Ons kry baie navrae oor waar ons winkels gelee is. Hier is 'n lys van al ons winkels met hulle kontak nommers.  Ons het ...
13/08/2026

Ons kry baie navrae oor waar ons winkels gelee is. Hier is 'n lys van al ons winkels met hulle kontak nommers. Ons het ook 'n "Pinned Post" op ons Facebook Blad met al ons winkels se adresse en besigheidsure.

Hierdie week se Spesiale Aanbiedinge is geldig vanaf vandag, Dinsdag 11 Augustus, tot Sondag 16 Augustus 2026 by Alle Ta...
11/08/2026

Hierdie week se Spesiale Aanbiedinge is geldig vanaf vandag, Dinsdag 11 Augustus, tot Sondag 16 Augustus 2026 by Alle Takke. Slegs terwyl voorraad hou.

Here is the location pin for our George Store.
08/08/2026

Here is the location pin for our George Store.

Find local businesses, view maps and get driving directions in Google Maps.

Ons kan nie wag om julle vandag te verwelkom in ons nuwe winkel in George nie. Kom maak gerus n draai.
08/08/2026

Ons kan nie wag om julle vandag te verwelkom in ons nuwe winkel in George nie. Kom maak gerus n draai.

So voorsmakie van ons mooi winkel in George wat môre sy deure oopmaak.  Sien julle 8:00 daar.Share asb met al julle vrie...
07/08/2026

So voorsmakie van ons mooi winkel in George wat môre sy deure oopmaak. Sien julle 8:00 daar.

Share asb met al julle vriende.

Address

1 Fourie Street, Fourie Park
Cape Town
7580

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 13:30

Telephone

+27219827167

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Visfabriek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share