CAPE CARP

CAPE CARP Fresh water fishing baits supplier.

What a weekend.... And not an April fools weekend: X2 silver and a 1st gold for the junior lady in a Super league....Cap...
13/04/2026

What a weekend.... And not an April fools weekend: X2 silver and a 1st gold for the junior lady in a Super league....Cape Carp jou yster

07/04/2026
Die afgelope naweek het dit baie goed gegaan vir nog twee van   se manne.Adriaan Coetzee en Richard Scotty Scott  was bi...
07/04/2026

Die afgelope naweek het dit baie goed gegaan vir nog twee van se manne.
Adriaan Coetzee en Richard Scotty Scott was bietjie by Bulshoekdam en het groot sakke vis gevang. Tussen die twee is daar 98 vis met n gewig van 230kg gevang. Daar was selfs kurpers van oor die 2kg gevang met floaties. Dis baie goed.
Baie geluk manne. πŸ’―

Chris Erasmus en sy vrou het die naweek by Rivier Plaas gaan kamp en het behoorlik onder die visse ingeklim. Baie mooi j...
06/04/2026

Chris Erasmus en sy vrou het die naweek by Rivier Plaas gaan kamp en het behoorlik onder die visse ingeklim. Baie mooi julle twee. Goed gedoen.

A few random pics of some fish caught the past 1month... But a special congrats to Zaskia that has won her very 1st WCSL...
15/03/2026

A few random pics of some fish caught the past 1month... But a special congrats to Zaskia that has won her very 1st WCSL comp last week


Hoe rooier hoe mooier...Well done to all the Cape Carp ambassadeers.... So many in the TOP 10 after the 1st WCSL comp......
11/02/2026

Hoe rooier hoe mooier...

Well done to all the Cape Carp ambassadeers.... So many in the TOP 10 after the 1st WCSL comp.... Sien uit na die jaar se visvang.

Cape Carp maak sommer in die begin van die nuwe jaar opslae... Met 1ste, 2de, 3de en 4de plekke in afsonderlike kompetis...
11/02/2026

Cape Carp maak sommer in die begin van die nuwe jaar opslae... Met 1ste, 2de, 3de en 4de plekke in afsonderlike kompetisies.... Of jy nou 30m of 85m hengel... Dis vis het gebyt.... Geure van die dag was aniseed, pynappel en heuning....


Kyk nΓ©... Ek het nie die mooiste voerballe nie. Maar was dit lekker om 15+ vis social te vang in 4ure....yes!!! Ek het g...
23/12/2025

Kyk nΓ©... Ek het nie die mooiste voerballe nie. Maar was dit lekker om 15+ vis social te vang in 4ure....yes!!! Ek het geen dip op my bal gehad nie... Ek het net met Aniseed en Pynappel gevang, my luck het gedraai toe ek die deeg bysit op die onderste hoek...

Honey honey honey... 🎢🎼🎧You so funny.. In a Cape Carp man's net, πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚
23/12/2025

Honey honey honey... 🎢🎼🎧
You so funny.. In a Cape Carp man's net, πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

Address

Cape Town

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27832346845

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CAPE CARP posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to CAPE CARP:

Share

Category