Plaas-Olie

Plaas-Olie Die beste goed in die lewe hou, maar jy moet sorg. Jou oupa se knipmes was nie vanself skerp en blink en sonder roes nie.

As die olie op is – lyk die wêreld stomp en onversorg. Jou fles, jou olie, jou lewe - Plaas-Olie

* NEW STOCKIST* Just another convenient location to get your  . Availible at  !
20/10/2021

* NEW STOCKIST*
Just another convenient location to get your . Availible at !

*NEW STOCKIST* Just another convenient place to get you  . Now availible at
19/10/2021

*NEW STOCKIST*
Just another convenient place to get you . Now availible at

Keep your cutting board and wooden kitchen utensils in tip top shape with    A few drops will seal the wood and keep it ...
11/08/2021

Keep your cutting board and wooden kitchen utensils in tip top shape with
A few drops will seal the wood and keep it looking new!
R200 for 120ml in flask - DM to get yours today

All bottled up and ready to be delivered.Get your 120ml   today for R200 a flask.• multi purpose oil• maintaining wood/m...
09/08/2021

All bottled up and ready to be delivered.
Get your 120ml today for R200 a flask.
• multi purpose oil
• maintaining wood/metal/steel products.

🇿🇦

Waarvoor kan jy   gebruik?- behandel en beskerm houtborde, houtlepels en ander kombuisgereedskap van hout- slypsteenolie...
07/08/2021

Waarvoor kan jy gebruik?

- behandel en beskerm houtborde, houtlepels en ander kombuisgereedskap van hout
- slypsteenolie
- uitstekend as skoonheidsmiddel vir hidrasie
- haal pleisters maklik af van sensitiewe vel
- smeer skarniere en ander gereedskap
- voorkom roes op staal en gietyster
- hou houthandvatsels veilig en mooi
- verwyder roes van messe en hou dit blink
- poleer vlekvrye staal
- bloei hidroliese skyfremme
- beskerm gewere en voorkom roes


Elke man kort n fles   👇
07/08/2021

Elke man kort n fles 👇

Die storie agter die  Die beste goed in die lewe hou, maar jy moet sorg.  Jou oupa se knipmes was nie vanself skerp en b...
07/08/2021

Die storie agter die

Die beste goed in die lewe hou, maar jy moet sorg. Jou oupa se knipmes was nie vanself skerp en blink en sonder roes nie.
My oom Piet en oupa Klaas het altyd geweet waar die olie is.
Jy slyp nie ʼn lem sonder ʼn druppel goeie olie nie. Jou houtborde vir daai vleisie opie vuur lyk nie vanself so geolie nie. Daai katrol draai nie vanself so glad nie. Jou harde baard lyk nie vanself so goed nie
ʼn Druppel olie beskerm als wat ʼn taai ou soos jy waardeer. As die olie op is – lyk die wêreld stomp en onversorg. Sorg. Wees gereed.
Plastiekbotteltjies is nie vir jou nie. Jy het styl.
Hou die fles in jou bakkie en sommer een in jou toolboks.
Jou fles, jou olie, jou lewe

Address

Cape Town
7345

Telephone

+27828282916

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plaas-Olie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category