Die Riet Padstal

Die Riet Padstal Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Riet Padstal, Gift Shop, Hantam, Calvinia.

Dit reën in die Karoo!! D**k ons kan nou met groot genade sê dat die droogte in die Middelpos area verby is.
04/12/2021

Dit reën in die Karoo!! D**k ons kan nou met groot genade sê dat die droogte in die Middelpos area verby is.

Die Riet Lêplek bied selfsorg plaasakkommodasie vir 6 mense. Kom geniet die Karoo, die stilte, die sterre en dit alles r...
30/10/2021

Die Riet Lêplek bied selfsorg plaasakkommodasie vir 6 mense. Kom geniet die Karoo, die stilte, die sterre en dit alles rondom 'n vuur. Kontak my gerus 0732605305

Die Riet bied 'n welkome bene rek op die pad tussen Sutherland en Middelpos, kom kuier vir ons. Ons bied ook akkomodasie...
22/10/2021

Die Riet bied 'n welkome bene rek op die pad tussen Sutherland en Middelpos, kom kuier vir ons. Ons bied ook akkomodasie en het 'n kampeerterrein met die absolute basiese geriewe en 'n asemrowende sterrehemel.

Address

Hantam
Calvinia
8190

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Riet Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category