01/08/2025
Ons is baie opgewonde om ons Bosbefok Braai reeks vandag te launch. Die naam sê alles oor hoe lief ons is vir die bos en vir braai.
Bestel jou firelighters of fire starters en hout vandag.
Ons kan ook die labels vir julle "personalise" vir enige geleentheid of persoon.
- fire starters @ R15 elk
- firelighters @ R25 elk
- hout @ R26
Aflewering in en rond om Brits gratis.
Skakel ons by 082 921 8017 of by [email protected]