The Braai Buddy

The Braai Buddy The only Spices you will ever need.

31/08/2023

Sien julle by die aarbeifees!!

ATKV Buffelspoort karnaval. Kom geniet die dag saam met ons.
04/03/2023

ATKV Buffelspoort karnaval. Kom geniet die dag saam met ons.

Kom geniet die dag saam met ons by Sanddrift Landboufees.
24/09/2022

Kom geniet die dag saam met ons by Sanddrift Landboufees.

4 dae om te gaan voor die Sanddrift Landboufees🌽
Kaartjies word by die hekke verkoop🎫

Kom besoek ons stalletjie by Die Krip Landboufees.
24/09/2022

Kom besoek ons stalletjie by Die Krip Landboufees.

Koop nou jou kaartjies aanlyn en vermy die ry by die fees!! GRATIS veilige parkering. Quicket kaartjies ook beskikbaar by die hek, teen dieselfde pryse. qkt.io/owidqx

Baie dankie aan Stof kaas 4x4 vir julle ondersteuning. Kom geniet die dag saam met ons en kom besoek ons stalletjie.
09/09/2022

Baie dankie aan Stof kaas 4x4 vir julle ondersteuning. Kom geniet die dag saam met ons en kom besoek ons stalletjie.

Kom ondersteun ons by die Aarbeifees Musiekfees 2-3 September 2022.
01/09/2022

Kom ondersteun ons by die Aarbeifees Musiekfees 2-3 September 2022.

24/08/2022

Die Krip Landboufees het iets vir elkeen se smaak: landbou uitstallers, trekker demonstrasies, boeresport, 'n veiling en soveel meer. Kom besoek ons stalletjies vir heerlike kos, Black Horse biertuin, Gin proe, Roomys proe, 'n verskeidenheid stalletjies met produkte, te kies en te keur.

Last day of kragdag.
13/08/2022

Last day of kragdag.

Kragdag 2022 is om die draai en ons is in vir n ding. Suid-Afrika se grootste alternatiewe energie en selfstandigheid ek...
01/08/2022

Kragdag 2022 is om die draai en ons is in vir n ding. Suid-Afrika se grootste alternatiewe energie en selfstandigheid ekspo 11- 13 Augustus. Kom besoek ons stalletjie Nr 60.

Kom besoek ons stalletjie vandag by Cars in the park.
31/07/2022

Kom besoek ons stalletjie vandag by Cars in the park.

Baie geluk aan Chris van den heever wat die gelukkige trekking gewen het.Dankie vir almal se ondersteuning dit was een v...
30/07/2022

Baie geluk aan Chris van den heever wat die gelukkige trekking gewen het.Dankie vir almal se ondersteuning dit was een vir die boeke.

Kom maak n draai.Lekker Samples om van te proe.Spice Carrier met 6 spices vir R490.Tambotie hout cutting boards met Rive...
30/07/2022

Kom maak n draai.
Lekker Samples om van te proe.
Spice Carrier met 6 spices vir R490.
Tambotie hout cutting boards met River epoxy R750.

Address

Brits

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27726019288

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Braai Buddy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Braai Buddy:

Share