Mela Designs

Mela Designs Personalized gifting and branding.

First Year Monthly Milestone Board. 🀩Whatsapp vir navrae.
27/09/2023

First Year Monthly Milestone Board. 🀩
Whatsapp vir navrae.

Maak enige geleentheid spesiaal en uniek. Cupcake toppers, cake topper, dankie kaartjies, welkom bord alles spesiaal ged...
19/09/2023

Maak enige geleentheid spesiaal en uniek.
Cupcake toppers, cake topper, dankie kaartjies, welkom bord alles spesiaal gedruk om by die tema te pas.
Whatsapp ons met jou tema en ons help graag om jou volgende geleentheid spesiaal te maak.

Met die lang naweek om die draai, kikker jou oggend koffie n bietjie op met n oulike blik beker. Stuur n whatsapp, ons k...
19/04/2023

Met die lang naweek om die draai, kikker jou oggend koffie n bietjie op met n oulike blik beker. Stuur n whatsapp, ons kan enige ontwerp of bewoording op sit.

Minecraft cupcake toppers en dekor. Whatsapp gerus jou tema en maak enige geleentheid n spesiale een.
18/04/2023

Minecraft cupcake toppers en dekor.
Whatsapp gerus jou tema en maak enige geleentheid n spesiale een.

Keepsake boksie. Whatsapp jou kind se tekening en ons verander dit in n keepsake boksie. Kan enige groote wees. Dit is n...
17/04/2023

Keepsake boksie. Whatsapp jou kind se tekening en ons verander dit in n keepsake boksie.
Kan enige groote wees. Dit is n oulike moedersdag geskenk. Mamma kan al haar mooi goedjies daarin bΓͺre.

Wanneer jou 2ling in die vakansie verjaar moet daar cupcakes skool toe gaan sodra die skool begin.Cupcake toppers gee vi...
14/04/2023

Wanneer jou 2ling in die vakansie verjaar moet daar cupcakes skool toe gaan sodra die skool begin.
Cupcake toppers gee vinnig n tema aan enige cupcake.
Whatsapp jou tema ons help graag.

Ietsie mooi vir jou sleutels of n geskenkie vir iemand spesiaal.Whatsapp gerus ons maak enige ontwerp.Kan wees vir party...
13/04/2023

Ietsie mooi vir jou sleutels of n geskenkie vir iemand spesiaal.
Whatsapp gerus ons maak enige ontwerp.
Kan wees vir party favors of bag tags.

It's all about the cake toppers!! Enige geleentheid verander in n spesiale geleentheid met n enige in sy soort cake topp...
12/04/2023

It's all about the cake toppers!!
Enige geleentheid verander in n spesiale geleentheid met n enige in sy soort cake topper.
Stuur n whatsapp met jou tema en ons help graag.

Let's go camping. Personalized mugs for your next camping trip. πŸ•πŸ•
25/10/2022

Let's go camping. Personalized mugs for your next camping trip. πŸ•πŸ•

Net reg vir die braai. Lekker kers geskenk vir die braaier in die huis.Kontak my gerus.
24/10/2022

Net reg vir die braai. Lekker kers geskenk vir die braaier in die huis.
Kontak my gerus.

Summer Vibes is fun in the sun!! πŸ–πŸŒžπŸ©΄
23/10/2022

Summer Vibes is fun in the sun!! πŸ–πŸŒžπŸ©΄

It's mermaid kind of day!!πŸ§žβ€β™€οΈπŸ§žβ€β™€οΈ
22/10/2022

It's mermaid kind of day!!πŸ§žβ€β™€οΈπŸ§žβ€β™€οΈ

Address

Worcester
Breede Valley
6861

Telephone

+27822188388

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mela Designs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mela Designs:

Share

Category