Lighthouse crafts

Lighthouse crafts Stencils, Paint, decoupage paper, wooden blanks, moulds, craft Produkte. Spesialiseer in Nautical crafts en produkte

Dit was 'n stilweek van crafting. Ek was in  Kaapstad gewees vir die 14de Silwerskerm film fees. Soos julle weet het my ...
24/08/2026

Dit was 'n stilweek van crafting. Ek was in Kaapstad gewees vir die 14de Silwerskerm film fees. Soos julle weet het my seun sy dokumentêr daar geprimiêr. Dit was so' n belewenis om dit saam met my kinders te kon doen. Ek is vandag regtig so trots, hulle het so goed gedoen. Om te sien hoe hierdie introvert rooikop seun onderhoude doen met Kwêla, Bravo, Pretoria FM en Fiesta was nogal iets om te aanskou. Nou hier is 'n paar fotos van die week en dan is dit terug na crafting.

Nuwe A 5 rame met skulpe in. Nou beskikbaar in my WhatsApp winkel. Die eerste twee foto's  het ek AI gebruik om die skad...
13/08/2026

Nuwe A 5 rame met skulpe in. Nou beskikbaar in my WhatsApp winkel. Die eerste twee foto's het ek AI gebruik om die skaduwees uit te haal, dis net om die skulpe mooier te wys. Hierdie is my eie skeppings en nie Ai skeppings nie

07/08/2026

Happy long weekend.

Die hase het oorgeneem in Hermanus. Hierdie installasie is van die kunstenaar Carol Cauldwell.
07/08/2026

Die hase het oorgeneem in Hermanus. Hierdie installasie is van die kunstenaar Carol Cauldwell.

Nuwe prints vir die galery muur.
04/08/2026

Nuwe prints vir die galery muur.

03/08/2026
''n Week se skeppings.Foto 1 ek het begin met son vangersFoto 2 skulp juweleFoto 3 handsak "charms" Foto 4 en 5 my eie b...
02/08/2026

''n Week se skeppings.
Foto 1 ek het begin met son vangers
Foto 2 skulp juwele
Foto 3 handsak "charms"
Foto 4 en 5 my eie beeswax kerse
Foto 6 my eie "proofing cover"

Van die items sal beskikbaar wees op my WhatsApp catalog.

Address

Gentoo Str 110
Bredasdorp
7280

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27799642385

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lighthouse crafts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lighthouse crafts:

Shortcuts

Share