Spaar Blik

Spaar Blik Ons koop in grootmaat sodat jy nie hoef, met winsgrense so laag as moontlik. Hoe werk dit? Ons koop in grootmaat sodat jy nie hoef nie. Enige Voorwaardes?

Ons hou ons winsgrense so laag as moontlik in vergelyking met ander verskaffers. Die pryse met die streep deur is +- wat ons by algemene groot handelaars sien. Daar is β€˜n minimum bestelling van R500, deur dit so te doen het ons meer beheer om minder te vra vir ons produkte. Afleweringskostes:
Afleweringskostes word bepaal deur totale hoeveelheid in mandjie. Tussen R500 en R999 in mandjie = R189.75

Afleweringskoste. Tussen R1000 en R1499 in mandjie = R97.75 Afleweringskoste. Tussen R1499 en R1999 in mandjie = R40.24 Afleweringskoste. Gratis Aflewering moet mandjies met meer as R2000 in totaal wees.

πŸ‘‰ Besoek ons webwerf: https://spaarblik.co.za πŸ‘‰ Kom in kontakπŸ‘‰ Bietjie bietjie maak baie
10/05/2023

πŸ‘‰ Besoek ons webwerf: https://spaarblik.co.za
πŸ‘‰ Kom in kontak
πŸ‘‰ Bietjie bietjie maak baie

https://spaarblik.co.za Spaar op jou maandlikse inkopies. Webwerf binnekort kompleet, maak 'n draai en sien waar jy kan ...
03/04/2023

https://spaarblik.co.za Spaar op jou maandlikse inkopies. Webwerf binnekort kompleet, maak 'n draai en sien waar jy kan spaar. Ons werk op 'n maksimum winsgrens. Hoop om jul binnekort te sien.

https://spaarblik.co.za

Pryse is net vir vergelyking, kanse dat dit nog laer sal wees na bestelling is goed, ons werk op 'n maksimum winsgrens. Klik hier vir meer inligting.

Besoek ons webwerf:
27/03/2023

Besoek ons webwerf:

Pryse is net vir vergelyking, kanse dat dit nog laer sal wees na bestelling is goed, ons werk op 'n maksimum winsgrens. Klik hier vir meer inligting.

Address

114 Kingsway Avenue
Brakpan
1559

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Spaar Blik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share