25/09/2024
Ons is baie tevrede! Mag julle handewerk sommer baie seuntjies se harte bly maak, soos my 2 seuntjies. Nou het elkeen n braai. En elkeen is verantwoordelik vir sy eie hout, vuur en vleisie.
Volgende moet klein boetie n groot braai kryπ as hy 4 is!π
Regtig dankie vir julle!