Illie Handmade Accessories & Clothing.

Ons wenner van ons oorbel kompetisie is Raline Pretorius  baie geluk Raline. 🥳Vir elkeen van julle wat ingeskryf het , V...
31/07/2026

Ons wenner van ons oorbel kompetisie is Raline Pretorius baie geluk Raline. 🥳

Vir elkeen van julle wat ingeskryf het , VREESLIK dankie vir julle ondersteuning.❤️

30/07/2026

Watter oorbelle by jou gesig se vorm pas en hoe kies mens die korrekte oorbel.

Kyk die oulik video van Miné Maak Mooi , gaan follow haar gerus sy is baie oulik.

Dit is nog lekker koud by ons. ❄️❄️❄️Kyk net hoe mooi het Kayla Juffrou Hangkas se oorbelle by haar bruin trui gepas. 🤎H...
30/07/2026

Dit is nog lekker koud by ons. ❄️❄️❄️
Kyk net hoe mooi het Kayla Juffrou Hangkas se oorbelle by haar bruin trui gepas. 🤎

Hierdie is illie se Silver & Brown Zebra PronkPop oorbelle.

Hoe weet mens jy is 'n illie fan. Annerita Steyn dankie vir al jou ondersteuning.
29/07/2026

Hoe weet mens jy is 'n illie fan.
Annerita Steyn dankie vir al jou ondersteuning.

Vir die wat wonder hoe illie se luiperd Pronkpop oorbelle aan lyk. Kayla van Juffrou Hangkas  lyk weer stunning soos alt...
28/07/2026

Vir die wat wonder hoe illie se luiperd Pronkpop oorbelle aan lyk.

Kayla van Juffrou Hangkas lyk weer stunning soos altyd.

Gaan follow gerus vir Juffrou Hangkas sy deel die nuutste modes en mooiste style om aan te trek.

Illie se bruin & pink PronkPop oorbelle. Onthou om joune te bestel vir slegs R120 kan in grootmaat ook bestel word. Ilzé...
25/07/2026

Illie se bruin & pink PronkPop oorbelle.

Onthou om joune te bestel vir slegs R120 kan in grootmaat ook bestel word.

Ilzé - 074 301 7661

Vir die wat wonder hoe die blou Pronkpop oorbelle aan lyk. SUUPPPEER MOOI. Bestel joune vandag nog - 074 301 7661 R120 p...
25/07/2026

Vir die wat wonder hoe die blou Pronkpop oorbelle aan lyk.

SUUPPPEER MOOI.

Bestel joune vandag nog - 074 301 7661
R120 per paar

Vir die wat wonder hoe illie se groen Pronkpop oorbelle aan lyk. Kyk net hoe STUNNING lyk Jolande Liebenberg 👌🏻.
24/07/2026

Vir die wat wonder hoe illie se groen Pronkpop oorbelle aan lyk.

Kyk net hoe STUNNING lyk Jolande Liebenberg 👌🏻.

Nuwe oorbelle nou beskikbaar by EnStyle Parys. As jy niks die naweek doen nie ,  maak 'n draai by Enstyle .Hulle het die...
24/07/2026

Nuwe oorbelle nou beskikbaar by EnStyle Parys.

As jy niks die naweek doen nie , maak 'n draai by Enstyle .

Hulle het die mooiste produkte , die vriendelikste personeel en die lekkerste kos en koffie.

Address

Bothaville
9660

Telephone

+27743017661

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Illie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Illie:

Shortcuts

Share

Category