Riffel Sussies

Riffel Sussies Spesiale wrapper verpakkings om jou geleentheid ñ onvergeetlike een te maak!

⛳️ Gholf geskenk in ñ pragtige g***s pakkie Loskuil Plaasskool
09/04/2026

⛳️ Gholf geskenk in ñ pragtige g***s pakkie Loskuil Plaasskool

Barry se 5de Jag verjaarsdag
07/04/2026

Barry se 5de Jag verjaarsdag

Jané is 7Haar maatjies is lekker bederf met Worshond Luckypackets
30/03/2026

Jané is 7
Haar maatjies is lekker bederf met Worshond Luckypackets

Hole-In One Richter is 1! A4 Partytjie pakkie        📷 Rinelda Taljaard Photography
19/03/2026

Hole-In One Richter is 1!
A4 Partytjie pakkie


📷 Rinelda Taljaard Photography

Marshmallows spesiaal gewrap vir 'n Wilde 1ste Verjaarsdag vir LisaBestel jou Partytjie Pakkies by Riffel Sussies
16/03/2026

Marshmallows spesiaal gewrap vir 'n Wilde 1ste Verjaarsdag vir Lisa
Bestel jou Partytjie Pakkies by Riffel Sussies

Gaste geskenkie vir ñ 50ste Huweliksherdenking 🌵 🌵🌵🌵📷 Rinelda Taljaard Photography
27/02/2026

Gaste geskenkie vir ñ 50ste Huweliksherdenking 🌵 🌵🌵🌵

📷 Rinelda Taljaard Photography

Ons was weer bevoorreg om Riaan se partytjie pakkies te maak! Boerseun in murg en been. Pakkies al die pad tot in Bloemf...
23/02/2026

Ons was weer bevoorreg om Riaan se partytjie pakkies te maak!

Boerseun in murg en been. Pakkies al die pad tot in Bloemfontein.

Baba Tee Dankie sê P.S. vir gaste
19/02/2026

Baba Tee Dankie sê P.S. vir gaste

Onthou om ietsie spesiaal vir jou Valentyn te bestel🩷 14 Februarie = Valentynsdag • 2 Bar KitKat / Smarties / P.S.• Bede...
03/02/2026

Onthou om ietsie spesiaal vir jou Valentyn te bestel🩷
14 Februarie = Valentynsdag
• 2 Bar KitKat / Smarties / P.S.
• Bederf Pakkie (Luckypacket)
• 80g Cadbury Slab

André se 5de Nerf Geweer Partytjie. Altyd lekker om kleurvolle pakkies vir partytjies te maak!
02/02/2026

André se 5de Nerf Geweer Partytjie. Altyd lekker om kleurvolle pakkies vir partytjies te maak!

🌊Luckypackets & Smarties🌊Hierdie pakkies het al die pad SEE toe ge-travel om dié Vrystaat Seuntjie te bederf met 'n Surf...
19/01/2026

🌊Luckypackets & Smarties🌊
Hierdie pakkies het al die pad SEE toe ge-travel om dié Vrystaat Seuntjie te bederf met 'n Surf Partytjie by die See

Kontak Riffel Sussies om jou volgende partytjie mooi te maak

Die nuwe graad 8 leerders is vriendelik welkom geheet by Hoërskool Wesvalia se Wessiewerf koshuis 🎓
14/01/2026

Die nuwe graad 8 leerders is vriendelik welkom geheet by Hoërskool Wesvalia se Wessiewerf koshuis 🎓

Address

Bothaville
9660

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27768110490

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Riffel Sussies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share