Timber and Board Bothaville

Timber and Board Bothaville Verskaffer van Soliede Hout,Foil Borde,Hardboard,Softboard,Lampine,Melamien borde, veneer, ply, supaw

Geseende Kersfees aan elkeen van ons getroue Kliente en hulle gesinne. Mag dit n Geseende dag wees. 😍
23/12/2025

Geseende Kersfees aan elkeen van ons getroue Kliente en hulle gesinne. Mag dit n Geseende dag wees. 😍

Goeie nuus!! Ons het uiteindelik n kaartmasjien. 🤩Great news!! We finaly have a card machine 🤩Kom koop lekker en swipe d...
12/11/2025

Goeie nuus!! Ons het uiteindelik n kaartmasjien. 🤩
Great news!! We finaly have a card machine 🤩
Kom koop lekker en swipe daai kaart 🤗

FOIL S/F op SpecialChip R500.00Supawood R550.00-Kiaat-Oak-Pecan-Wallnut
21/08/2025

FOIL S/F op Special
Chip R500.00
Supawood R550.00

-Kiaat
-Oak
-Pecan
-Wallnut

Drywer pos beskikbaar in Bothaville.Pakket - Vanaf R15000. - Kode 10 met PDP- Ondervinding- Verwysings van vorige werkge...
01/04/2025

Drywer pos beskikbaar in Bothaville.

Pakket - Vanaf R15000.

- Kode 10 met PDP
- Ondervinding
- Verwysings van vorige werkgewers
- Moet bereid wees om oortyd en Saterdae te werk
- Sober gewoontes

CV's / Aansoeke kan gestuur word aan:

[email protected]

Aansoeke sluit 4 April 2025

Slegs suksesvolle aansoeke sal gekontak word. Indien applikant nie teen 7 April 2025 gekontak word nie, aanvaar jou aansoek is onsuksesvol.

Drywer pos beskikbaar- Kode 10 met PDP- Ondervinding- Verwysings van vorige werkgewers- Moet bereid wees om oortyd en Sa...
24/03/2025

Drywer pos beskikbaar

- Kode 10 met PDP
- Ondervinding
- Verwysings van vorige werkgewers
- Moet bereid wees om oortyd en Saterdae te werk
- Sober gewoontes

CV's / Aansoeke kan gestuur word aan:

[email protected]

Aansoeke sluit 28 Maart.

Slegs suksesvolle aansoeke sal gekontak word. Indien applikant nie teen 28 Maart gekontak word nie, aanvaar jou aansoek is onsuksesvol.

31/12/2024
🤩Solank Voorraad hou🤩
05/11/2024

🤩Solank Voorraad hou🤩

🌳Saligna Bgrade R9000m³ so +- 1.3m lank🌳
29/08/2024

🌳Saligna Bgrade R9000m³ so +- 1.3m lank🌳

Address

668 Hendrik Potgieter Street
Bothaville
9660

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 13:00

Telephone

+27565154550

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Timber and Board Bothaville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Timber and Board Bothaville:

Share