Wicked Fishing Pro Angling

Wicked Fishing Pro Angling Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Wicked Fishing Pro Angling, Fishing Store, Bloemhof.

13/11/2023

Jumbo fresh in Stock @ Wicked Fishing Pro Angling Bloemhof!!!!
Elegant Fuel Sentrum next to Spar...
Marius 0810079979
Angie 0714103787

Hello vriende...So besluit ek om n sessie te gaan deurwerk op Helpmekaar naby Bloemhof...Met die afpak besef ek, ek het ...
28/02/2023

Hello vriende...
So besluit ek om n sessie te gaan deurwerk op Helpmekaar naby Bloemhof...
Met die afpak besef ek, ek het deeg vergeet!? Moes toe maar my trots sluk en werk met wat ek het...
Ek begin 11:00 hengel, na ander verantwoordelikheid, wat ek vroeër die oggend gehad het...
1ste byt kom teen 28min lê tyd, 2de een teen 32min en besluit om terug te gaan na die out staatmakers! Die oomblik toe ek Jam Brandy op die een stok en Stunner op die ander een gooi, toe is die byt tempo onder 5min...
Hoekaas was Banlic soft float en jong springwurm met Wit Bloekom soft float voor aan...
Ek hengel op 35m en 40m en land 55 vis vir 104.9kg...
Hengel tyd 11:00 - 16:45...

Wicked Fishing Pro Angling
Elegant Fuel Sentrum
Langs Spar
Bloemhof
0810079979

13/02/2023
Hello vriende...Ek deel graag nog suksesse van Wicked Fishing se uitstappies, tydens Elite Series komps te Sloep Bloemho...
01/01/2023

Hello vriende...
Ek deel graag nog suksesse van Wicked Fishing se uitstappies, tydens Elite Series komps te Sloep Bloemhof dam, Desember 2022...
Die laaste 3 Elite's vir 2022 se sakke vis was as volg...
31 vis 75.8kg
25 vis 60kg
47 vis 119.5kg... wat n vooreg om 2022 se uit te gaan!
Wicked Fishing Pro Angling... van hengelaar aan hengelaar! Kom besoek onsvgerus vir 1ste handse inligting en raad...
Wicked Fishing
Elegant Fuel Sentrum
Langs Spar
Bloemhof
0810079979

Hello vriende...Ons eie Ambasadeur hengelaar Werner ( Werries ) de Vos, maak weer so tydens Junior SA's te Sloep Bloemho...
29/12/2022

Hello vriende...
Ons eie Ambasadeur hengelaar Werner ( Werries ) de Vos, maak weer so tydens Junior SA's te Sloep Bloemhofdam vroeër in Desember 2022...
Die yster eindig vir die laaste 2 jaar as opvolg Victor Ledorm by die kampioenskappe!
Van Wicked Fishing se kant af, wil ons hom gelyk wens met die prestasie... Baie trots op jou bul...
Wicked Fishing is nie net n Hengel winkel nie, ons is passievolle hengelaars, wat n diens verskaf aan mede hengelaars! Ons raad en advies is 1ste Hands en ons help graag...
Ons wil ook aan elke hengelaar en ouer dankie sê vir hulle getroue ondersteuning en lekker gesêlsies tydens die tyd... ons sien uit om julle sommer binnekort weer te sien...
Hengel Groete
Wicked Fishing Pro Angling
Elegant Fuel Sentrum
Langs Spar
Bloemhof...
0810079979

Goeiedag vriende...Met n baie besige laate paar maande, was die post's maar min! Ek gee graag terugvoering oor die Proma...
23/12/2022

Goeiedag vriende...
Met n baie besige laate paar maande, was die post's maar min!
Ek gee graag terugvoering oor die Promania Semi's en Finaal...hoe sê hulle altyd, liewer laat as nooit...
Wat n belewenis was dit nie! Ek slaag daarin om deur te dring na die finale toe met n 2de plek in die semi finaal, in die finaal het ek met nie baie vis gedraai nie en moes plan maak, nadat die snor plan nie wou deurkom nie... ek begin konsentreer op die karpe, maar was al vêr agter op daai stadium! Ek haal toe mooi in en skuif posisie vir posisie op, maar die voorlopers was reeds te vêr voor toe my karp plannetjie begin werk het... ek eindig wel in n respektabele 5de plek wat my in die winnings gesit het... FTX het oop geloop en my bas op die dag gerêd! Dit was vir my n absolute vooreg om saam vriende in die finaal te kon hengel en natuurlik is n verloor vir my soeter, as dit vriende is wat my bas skop...
Natuurlik baie geluk aan Chris Noordman en Hendrik Mosterd met hulle 1ste en 2de plekke...
Wicked Fishing Pro Angling
Elegant Fuel Sentrum
Langs Spar Bloemhof
0810079979

Wicked Fishing Pro Angling Bloemhof...Kom loer gerus in vir jou hengel benodighede! en raad...Van hengelaar aan hengelaa...
29/08/2022

Wicked Fishing Pro Angling Bloemhof...
Kom loer gerus in vir jou hengel benodighede! en raad...
Van hengelaar aan hengelaar...
Na ure diens skakel gerus vir Jana by 0640553157!
Wicked groete....

Wicked Fishing Pro Angling BloemhofElegant Fuel Sentrum Langs Spar0810079978
24/06/2022

Wicked Fishing Pro Angling Bloemhof
Elegant Fuel Sentrum
Langs Spar
0810079978

Wicked Fishing Pro AnglingElegant Fuel SentrumLangs SparBloemhof...Asook by die Elegant Fuel Bloemhof Bonanza 2022!
27/04/2022

Wicked Fishing Pro Angling
Elegant Fuel Sentrum
Langs Spar
Bloemhof...
Asook by die Elegant Fuel Bloemhof Bonanza 2022!

Wicked Fishing Pro AnglingElegant Fuel SentrumLangs SparBloemhof0640453157
14/04/2022

Wicked Fishing Pro Angling
Elegant Fuel Sentrum
Langs Spar
Bloemhof
0640453157

Wicked Fishing Pro AnglingElegant Fuel Sentrum Langs SparBloemhof0810079979
27/03/2022

Wicked Fishing Pro Angling
Elegant Fuel Sentrum
Langs Spar
Bloemhof
0810079979

Address

Bloemhof
2660

Telephone

+27810079979

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wicked Fishing Pro Angling posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wicked Fishing Pro Angling:

Share

Category