HaDahlia

HaDahlia HANDEMADE • GIFTS • DECOR
• 0729195594 • For wholesale enquiries please email: [email protected]
or whatsapp: 0716082793

🌿
01/04/2026

🌿

Aan elkeen van ons kosbare kliente: Mag hierdie Kersfees vir jou rus bring vir die siel, vreugde vir die hart en liefde ...
25/12/2025

Aan elkeen van ons kosbare kliente: Mag hierdie Kersfees vir jou rus bring vir die siel, vreugde vir die hart en liefde in oorvloed. Mag die rustige oomblikke en kosbare saamwees jou herinner aan alles wat werklik saak maak. Geniet elke oomblik saam met die mense wat vir jou kosbaar is, en mag hierdie feestyd vir jou nuwe hoop, dankbaarheid en seëninge bring wat saam met jou die nuwe jaar ingaan. 🎄

Hi Almal, Ek is opgewonde om die volgende raffle aan te kondigOm deel te neem volg die skakel:https://chat.whatsapp.com/...
22/10/2025

Hi Almal, Ek is opgewonde om die volgende raffle aan te kondig
Om deel te neem volg die skakel:
https://chat.whatsapp.com/DSYmCHznMFPLueKW3vg1Vr

1ste plek - Beeld soos op foto
2de plek - Bederfpak van Hadahlia

Termes en voorwaardes:
*Enige persoon mag deelneem
*Jy mag meer as een kaartjie koop
*R100 per kaartjie / 55 kaartjies beskikbaar
*Kies asb jou nommer en stuur dit op die groep of privaat op die nommer
*Sodra die raffle vol is en almal se betaling ontvang is doen ons 'n live trekking(spin the weel)
*Courier gratis in SA met Pudo locker to locker (vir die beeld en die bederfpak)
*Bankbesonderhede is op die boodskap wat volg
*Maak seker jy gebruik jou naam en lootjie nr as verwysing.
*Stuur asb n POP privaat na my whatsapp 0824117908(daar sal n 💸 agter jou naam kom sodra ek die POP Kry wat dan jou inskrywing bevestig)
Ek sal lys update soos ons gaan
*Ons maak direk na die trekking kontak met die gelukkige wenner om courier reëlings te tref

❤️Mooiste Pottery Engel raampies❤️            ~ Dadelik beskikbaar ~• Koerier: GRATIS (Pudo: locker to locker)• R435 elk...
29/08/2025

❤️Mooiste Pottery Engel raampies❤️
~ Dadelik beskikbaar ~
• Koerier: GRATIS (Pudo: locker to locker)
• R435 elk (size op foto)
• Een van elke raam beskikbaar
Om te bestel, whatsapp: 072 919 5594

🌿Aandag alle besigheids eienaars! 🌿Het jy geweet dat ons 'n hele reeks unieke handgemaak te produkte Groothandel verkaf....
26/08/2025

🌿Aandag alle besigheids eienaars! 🌿
Het jy geweet dat ons 'n hele reeks unieke handgemaak te produkte Groothandel verkaf....

Indien jy belangstel of weet van 'n moontlike winkel in jou dorp, comment of whatsapp ons gerus. 072 919 5594

❤️Produkte dadelik beskikbaar ❤️• Koerier: GRATIS (Pudo: locker to locker)• Pryse en grootte is op foto• Een van elke ra...
18/08/2025

❤️Produkte dadelik beskikbaar ❤️

• Koerier: GRATIS (Pudo: locker to locker)
• Pryse en grootte is op foto
• Een van elke raam en 2 stelle skapies beskikbaar

Om te bestel, whatsapp: 072 919 5594

Om deel te wees van die raffle,raak deel van die whatsapp groephttps://chat.whatsapp.com/Cn2FVrj86BJ78OgNHwM0plTermes en...
15/08/2025

Om deel te wees van die raffle,raak deel van die whatsapp groep
https://chat.whatsapp.com/Cn2FVrj86BJ78OgNHwM0pl
Termes en voorwaardes:
*Enige persoon mag deelneem
*Jy mag meer as een kaartjie koop
*R100 per kaartjie / 75 kaartjies beskikbaar
*Kies asb jou nommer en stuur dit op die groep
*Sodra die raffle vol is en almal se betaling ontvang is doen ons 'n live trekking(spin the weel)
*Courier gratis in SA (vir die beeld en die bederfpak)
*Bankbesonderhede is op die boodskap wat volg
*Maak seker jy gebruik jou naam en lootjie nr as verwysing.
*Stuur asb n POP privaat na my whatsapp 0824117908(daar sal n 💸 agter jou naam kom sodra ek die POP Kry wat dan jou insrywing bevestig)

Hallo AlmalHierdie groep gaan ek gebruik om alle nuwe skeppings met julle te deel. Ek gaan colab met Hadahlia en Koester...
10/08/2025

Hallo Almal
Hierdie groep gaan ek gebruik om alle nuwe skeppings met julle te deel. Ek gaan colab met Hadahlia en Koester om vir julle gereeld mooigoed en bederfgoed te bring.
Ek gaan hier alle toekomstige uitstallings, klasse, nuwe beelde, lekker winskopies, raffles,combos ens hier met julle deel sodat julle op hoogte bly van gebeure. Volg die skakel:
https://chat.whatsapp.com/Cn2FVrj86BJ78OgNHwM0pl
Ons skop hierdie week af met ons heel eerste opwindende raffle.
Info oor die groep:
• Slegs Admin sal post
• Groep sal net oopgemaak word tydens flash sales en raffles en dadelik daarna sal daar weer net deur admin gepost word.
So indien jy saam my uitsien na dit wat voorle bly op die groep en hou ons dop vir die "afskop" raffle...glo my jy wil dit nie mis nie.
Baie dankie vir almal wat my nog altyd ondersteun ek waardeer julle
Al my liefde
Andriette🩷

SOLD - baie dankie Annemarie🌸 Pragtige blompot 🌸• Dadelik beskikbaar - R655• Gratis koerier (PUDO locker to locker)• 29c...
05/08/2025

SOLD - baie dankie Annemarie
🌸 Pragtige blompot 🌸

• Dadelik beskikbaar - R655
• Gratis koerier (PUDO locker to locker)
• 29cm x 14cm x 14cm

Navraag na 072 919 5594

🌿Vrystaat Kunstefees🌿Kom kuier vir ons, het die mooiste voorraad hier beskikbaar. 📆 15 - 19 Jul: 10:00 - 20:00📍Callie Hu...
17/07/2025

🌿Vrystaat Kunstefees🌿
Kom kuier vir ons, het die mooiste voorraad hier beskikbaar.

📆 15 - 19 Jul: 10:00 - 20:00
📍Callie Human Saal, UOVS, Bloemfontein

Enige navrae kan per whatsapp gestuur word na 072 919 5594

Dag 2 van die Vrystaat KunstefeesDit is ook ons 10de jaar wat ons by die kunstefees uitstal. (Sien foto)Ons wil ook graa...
16/07/2025

Dag 2 van die Vrystaat Kunstefees
Dit is ook ons 10de jaar wat ons by die kunstefees uitstal. (Sien foto)
Ons wil ook graag ons waardeering uitspreek aan elke kliente wat ons getrou ondersteun.

📆 15 - 19 Jul: 10:00 - 20:00
📍Callie Human Saal, UOVS, Bloemfontein

Enige navrae kan per whatsapp gestuur word na 072 919 5594

Address

Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HaDahlia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to HaDahlia:

Share

Category