Oe dis Mooi - ODM

Oe dis Mooi - ODM FUNKY .. ANTIEK.. UNIEK

Daar is iets besonders aan ou goed…Dit dra nie net stof en jare nie, maar stories, herinneringe en ’n stukkie van gister...
13/08/2026

Daar is iets besonders aan ou goed…
Dit dra nie net stof en jare nie, maar stories, herinneringe en ’n stukkie van gister. ❤️

’n Ou koppie wat jou aan Ouma laat d**k…
’n blik wat jou terugvat kombuis toe…
’n stukkie meubel met ’n storie van sy eie…

Want die mooiste dinge is nie altyd nuut nie — soms is hulle net vol herinneringe. 🌼🌼

Kom kuier by Oe Dis Mooi en kom vind daardie klein stukkie nostalgie wat jou hart laat glimlag. 🌼

📞 Debbie: 082 531 7317
🌐 www.oedismooi.co.za

Pragtige Murano-bakkies en lekkers vat ’n mens sommer terug na gister… toe kleurvolle glas op ’n ou kas gestaan het, en ...
11/08/2026

Pragtige Murano-bakkies en lekkers vat ’n mens sommer terug na gister… toe kleurvolle glas op ’n ou kas gestaan het, en elke klein onthou sy eie storie gehad het. 🍬✨

Dis die soort mooi wat herinneringe wakker maak — ’n bietjie van Ouma se huis, ’n bietjie van ons kinderdae en baie nostalgie. 💛

Want party goed koop jy nie net omdat dit mooi is nie…
jy koop dit omdat dit jou aan iets mooi laat d**k. 🌸

📞 Debbie 082 531 7317
🌐 www.oedismooi.co.za

Oe Dis Mooi… waar die verlede weer ’n plekkie in jou hart kry. 🌼

06/08/2026

Elke dag is ’n goeie dag vir ’n bietjie nostalgie! 🌼

By Oe dis Mooi wag daar altyd iets besonders – van vintage skatte en unieke dekor tot daardie een item wat jou hart sommer laat glimlag. 🌼

Kom loer deur ons nuutste voorraad… jy weet nooit watter spesiale vonds vandag op jou wag nie!

📍 Oe dis Mooi
📞 Debbie: 082 531 7317
🌐 www.oedismooi.co.za

Sommige skatte blink nie net nie… hulle gesels… ’n Engel wat waak,’n kis vol geheime,’n geur van gister wat steeds leef....
31/07/2026

Sommige skatte blink nie net nie… hulle gesels…

’n Engel wat waak,
’n kis vol geheime,
’n geur van gister wat steeds leef.

By Oe dis Mooi kry elke skat
’n nuwe huis en ’n nuwe hart.

🌼 Debbie – 082 531 7317
🌐 www.oedismooi.co.za

R795 vir die Combo , al 3 produkte 🌼🌼🌼

30/07/2026

Elke rak vertel ’n storie, elke hoekie hou ’n verrassing in. Kom loer gerus deur ons nuutste voorraad – dalk wag daardie een spesiale stukkie al die tyd net vir jou. 🌼

Kom ervaar die nostalgie, die karakter en die mooi dinge wat ’n huis ’n tuiste maak.

📍 Oe dis Mooi – waar ou skatte nuwe herinneringe begin. 🌼🌼🌼

📞 Debbie: 082 531 7317
🌐 Webwerf: www.oedismooi.co.za

Oe Dis Mooi kanie wag vir jou kuier nie …🌼🌼🌼
18/07/2026

Oe Dis Mooi kanie wag vir jou kuier nie …🌼🌼🌼

GROOOOT NUUS
17/07/2026

GROOOOT NUUS

17/07/2026

Rakke vol nostalgie wat wag om jou huis warm te laat voel … Kom maak ‘n draai by Oe Dis Mooi.. Dis hier waar herinneringe saam jou huistoe gaan 🌼🌼

11/07/2026

Oe Dis Mooi kan nie@ wag om jou te ontvang nie 🌼🌼

Address

Langenhovenpark
Bloemfontein

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oe dis Mooi - ODM posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Oe dis Mooi - ODM:

Shortcuts

Share

Category