Sugar & Spice

Sugar & Spice Personalised and custom made gifts, lovingly made! I believe there is a warrior gene in all women, to push ahead and persevere. Here’s to the spice of life!

I believe in each woman is strength, compassion, love and don’t forget sugar, spice and all things nice, thus the name for my company! Nice is so much nicer with a touch of spice, something different in the mix. This saying describes my personality perfectly.

04/07/2024
Wat n voorreg dat die Official: Anglo-Boer War Museum my gevra het om deel te wees van die droom vroeër vanjaar. Die pro...
05/10/2023

Wat n voorreg dat die Official: Anglo-Boer War Museum my gevra het om deel te wees van die droom vroeër vanjaar.

Die projek lê my na aan die hart en elke produk is met soveel liefde en deernis gemaak.

Dankie vir julle vertroue in my. Ek is dankbaar vir die geleentheid om saam met julle die Heritage Collection te kon begin. My bors wil bars van trots as ek my ontwerpe in julle pragtige nuut opgeknapte museum sien. Ek sien uit na wat die toekoms inhou!

As jy in Bloemfontein is, maak seker jy gaan loer in by die museum, jy sal nie spyt wees nie!!

03/08/2022

/// AUGUSTUS 2022 ///

Mag jy hierdie nuwe maand bonatuurlike goedheid en guns beleef. Mag jy oorlaai word met vreugde en geluk. Mag alles wat jy aanpak, suksesvol wees.

02/02/2022

Liewe Vrou, Jy is tot alles in staat omdat Ek vir jou die krag gee.

04/09/2021

🤎🤎🤎

Volledige baba stelle nou beskikbaar!Kontak my asb op whatsapp vir enige navrae of bestellings.https://wa.me/message/NTB...
04/09/2021

Volledige baba stelle nou beskikbaar!

Kontak my asb op whatsapp vir enige navrae of bestellings.

https://wa.me/message/NTBQ5EMCOIJAN1

🔶 Kot duvet en slopie
🔶 Kot bumpers, braided of geprint
🔶 Somer kombersies
🔶 Winter kombersies
🔶 Spoegdoeke
🔶 Doedoe doekies
🔶 Baba nessies
🔶 Dummy clips
🔶 Doekesak
🔶 Onesies
en die heel nuutste....
🔶 Snuggle buddies!

Jou eenstop winkel vir die mooiste baba geskenke! Als word noukeurig ontwerp en met liefde gemaak. ❤️








Address

Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27828446885

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sugar & Spice posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sugar & Spice:

Share