18/08/2014
Heavy Duty 4 Wheel Walker / 4 Wiel Loopraam:
Hierdie metaal loopraam is stewig en het breë wiele wat dit ideaal maak vir buite gebruik. Dit word aanbeveel vir persone met swak balans. Die loopraam sal ook meer geskik wees vir persone wat meer as 90kg is.