L&P Office Bloem

L&P Office Bloem Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from L&P Office Bloem, Shopping & retail, 1, Bloemfontein.

14/01/2026

As the 2026 academic year commences, we wish learners and educators a productive and enriching experience, marked by growth, discovery, and achievement.

Tip for the day: The effort you invest is the potential you'll unlock.

13/01/2026
Contact us today to place your order! Valid until 19 DecemberStock is limited. Tel: 0835616456
05/12/2025

Contact us today to place your order!
Valid until 19 December
Stock is limited.
Tel: 0835616456

Woensdagoggend is die laaste dag vir bestellings. Kontak M Design Flowers & Gifts ☎️ 0835616456 🧡🐥🧡
21/01/2024

Woensdagoggend is die laaste dag vir bestellings. Kontak M Design Flowers & Gifts ☎️ 0835616456 🧡🐥🧡

02/11/2023

L&P is ready for Back to School
Contact us today to het your orders in.
Quotes also welcome.
Email us on [email protected]
Or call is on Tel 084 720 1010

Ons d**k vandag met mooi herinneringe aan die oorspronklike    “ L “ in L&P. Al het ons  soms koppe gestamp het ons lekk...
17/03/2023

Ons d**k vandag met mooi herinneringe aan die oorspronklike “ L “ in L&P.
Al het ons soms koppe gestamp het ons lekker saam gewerk en het ek baie by Tannie Liz geleer. “Koppe bymekaar” wanneer ons geld tel en “ dit maak op” is wyshede wat ek in my hart koester.
Tot die paar rand in my beursie is altyd “koppe bymekaar”.
En as jy ged**k het n mamma se drukkie maak alles reg en hou alles aanmekaar, was jy effens verkeerd. Buff tape. Eintlik is Buff tape die ding wat alles bymekaar hou en reg maak. ( die wat weet, sal weet 😊)
Ons d**k op hierdie dag aan Tannie Liz wat vandag haar 95ste verjaarsdag sou vier. Mag sy vir ewig in ons harte voortleef 💙

Vandag vier ons L&P se 41ste bestaansjaar. Ons koester vandag die nagedagtenis van Tannie Liz en Oom Piet , die stigters...
01/07/2022

Vandag vier ons L&P se 41ste bestaansjaar.
Ons koester vandag die nagedagtenis van Tannie Liz en Oom Piet , die stigters van L&P en bou voort op die beginsels wat hulle ons geleer het. Eerlik en opreg. Ook hulle missie van beste kwaliteit produk teen die Laagste Pryse word vandag nog uitgeleef.
Op die volgende 41jaar! Op Onse L&P! Lank lewe L&P! 🍾🥂🎊

Lessons we learn from Stationery🥰
29/09/2021

Lessons we learn from Stationery🥰

Ons is ook hierdeur geraak. Jammer aan ons lojale kliënte vir al die ongerief.
20/01/2021

Ons is ook hierdeur geraak. Jammer aan ons lojale kliënte vir al die ongerief.

Address

1
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when L&P Office Bloem posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to L&P Office Bloem:

Share