Wild & Lekke

Wild & Lekke Hoe wilder, hoe lekkerder. Wildsvleis, droe vrugte, vars verwerkte groente, speserye en vele tuis vervaardigde produkte. Alles vervaardig vir gesondheid.

14/06/2018

Hou hierdie spasie dop. Ons is besig in onderhandeling om 'n winkel oop te maak waar jy WILD en LEKKE kan kom shop. Ons sal jou hier op hoogte hou. Bid asb saam met ons.

Intussen kan jy steeds hier jou e-pos stuur vir pryse en online bestel en invite asb jou vriende. Onthou, jy betaal eers by aflewering.

Eet WILD en LEKKE en mag ons BOKKE hierdie naweek WILD en LEKKE wees.
Voorspoed

07/05/2018

Hierdie week se besparingspakke sluit die volgende in:
1. Tien kg pak - 3kg econo mince, 3kg stew en 4kg bene - R380.
2. Tien kg pak - 3kg mince, 2kg braaiwors, 3kg stew en 2kg tjops - R570.
3. Selfde as 2 plus 2kg nat biltong en 2kg nat droe wors. - R910. Geniet die week.
Eet WILD en eet LEKKE

07/05/2018
24/04/2018

Ek het hierdie week 3 besparingspakke om van te kies:
1. 3kg Econo mince, 3kg Stew, 3kg Volstruis nek, 4kg Bene, 4 x Braaipakke - R700.
2. 3kg Mince, 2kg Braaiwors, 2kg Kaaswors, 2kg Sosaties, 3kg Stew, 2kg Tjops - R920.
3. Selfde as 2 + 1kg Nat biltong + 1kg Nat droëwors - R1,080.

Eet WILD en eet LEKKE

Onthou hierdie week se bestellings vir die wildsvleis, droë vrugte en soute. As jy nog nie pryslys het nie, stuur jou e-...
19/04/2018

Onthou hierdie week se bestellings vir die wildsvleis, droë vrugte en soute. As jy nog nie pryslys het nie, stuur jou e-pos adres. Aflewering in Bloemfontein is gratis.

Moenie aan jouself d**k nie. Invite asb jou vriende op hierdie blad. Wie weet, miskien nooi hy/sy jou vir 'n lekke wild braai, pastei of pot.

Eet WILD en eet LEKKE

09/04/2018

Onthou, hierdie week se wildsvleis bestelling sluit vandag 9h00. Jy kan nog jou e-pos adres stuur vir volledige pryslys en bestel vorm.
Lekke dag.

More. Onthou om e-pos adres te stuur vir inligting op al my huidige produkte. Hierdie bestelling sluit Maandag 9/4/2018 ...
07/04/2018

More. Onthou om e-pos adres te stuur vir inligting op al my huidige produkte. Hierdie bestelling sluit Maandag 9/4/2018 om 9h00.
Ons het droë vrugte by gekry:
Appel ringe - R38.50/250g
Peaches - R143.50/kg
Mixed fruit - R94.00/kg (spesiaal vir die 28 dae eetplan)
Guava roll - R11.80/80g
Fig roll - R15.30/100g
Verskeie neute vanaf R20.00/250g en vele meer.

Hier kom nog groot verrassings. Hou dop.

Eet WILD en eet LEKKE

04/04/2018

Wildsvleis en organiese soute: Stuur e-pos adres vir bestel vorm. Alle bestellings word 'n week later afgelewer met kontant by aflewering. Aflewering slegs in Bloemfontein. Alle vleis produkte word geslag en verpak deur geregistreerde slaghuis/abattoir.
Mince - R31.50/500g pak
Braaiwors - R27.00/500g pak
Vasvat wildswors - R39.50/500g pak
Kaaswors - R42.00/500g pak
Sosaties - R89.00/kg
Volstruis nek - R49.00/kg
Nog vele meer.
Funky ouma sout produkte:
Himalayan and Herb salt - R40.00/100ml
Braai and cooking salt - R40.00/100ml
Tumeric and ginger - R40.00/100ml
Rainbow peppercorns - R52.00/100ml

Hou dop en stuur jou e-pos adres vir toekomstige pryse op droe vrugte, verwerkte groentes en vele meer.

Address

Online
Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wild & Lekke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wild & Lekke:

Share