Hengel Mekka

Hengel Mekka Hengelwinkel wat n wye verskeidenheid van hengeltoerusting verkoop. Ons glo in kwaliteit produkte, uitstekende diens en bekostigbare pryse.

Kom ervaar ons passie vir hengel!

Oztent RV5 met kant seile en skadunet te koop. Kontak 0822131952
28/12/2014

Oztent RV5 met kant seile en skadunet te koop. Kontak 0822131952

10/07/2014

Goeienaand almal, ons wil graag met julle die nuus deel dat ek die winkel verkoop het. Die nuwe eienaars, Johan Vermeulen en Ulrich Sirgel, neem van 1 Augustus af oor by ons. Baie baie dankie aan julle almal vir julle ondersteuning en vriendelikheid. Ons glo julle sal aanhou om die winkel te ondersteun. Sien julle langs die viswaters! Groete

Magic Baits wurm boksie
25/06/2014

Magic Baits wurm boksie

Stickers vir botteltjies. R30 elk
25/06/2014

Stickers vir botteltjies. R30 elk

FSA reeks beskikbaar by Hengel Mekka.  Boldips .70, Mutis @ R15.50, Boilies @ R11.20, Poeiers @ R11.20. Probeer gerus di...
25/06/2014

FSA reeks beskikbaar by Hengel Mekka. Boldips .70, Mutis @ R15.50, Boilies @ R11.20, Poeiers @ R11.20. Probeer gerus die White Chocolate, Banana en Pear, Pineapple en Peach.

Boulyn Voer teen R33.00.
25/06/2014

Boulyn Voer teen R33.00.

Super Cast Monster Mix 5L nou beskikbaar teen R85.55
25/06/2014

Super Cast Monster Mix 5L nou beskikbaar teen R85.55

19/06/2014
Heerlike naweek met vriende.
16/06/2014

Heerlike naweek met vriende.

Address

Shop 16, Kays Centre, Barry Richter Road
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 00:00

Telephone

0515223974

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hengel Mekka posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hengel Mekka:

Share

Category