Bloemnuus Dagboek

Bloemnuus Dagboek Bloemnuus

Onthou die veiling ten bate van Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds môre (24 September) by die Oorlogsmuseum. Gaan kyk ...
23/09/2022

Onthou die veiling ten bate van Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds môre (24 September) by die Oorlogsmuseum. Gaan kyk sommer vroeg al van 08:00 af na die mooi voorraad wat onder die hamer gaan kom. Registrasie kan ook van 08:00 af gedoen word. Kunswerke word verkoop en die amptelike veiling begin om 12:00. Onthou die mark wat ook môre by die museum aangebied word!

15/09/2022

A local hiking club is planning a Heritage Hiking Extravaganza at Golden Gate to raise awareness on climate change.

31/08/2022
25/08/2022

Staan die kans om 'n oulike Suzuki S-Presso GL Plus te wen deur 'n donasie van R30 te maak aan Engo. Engo Projek van Hoop samel geld in vir al Engo se projekte oor die Vrystaat heen.
Maak jou donasie vandag en help mense in nood. Hier is die skakel:
https://engo.co.za/

25/08/2022

Erfenisdag (24 September) gaan vanjaar besonders wees met ’n veiling van antiekeware en versamelaarsitems wat in die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke aangebied gaan word.

25/08/2022

Geniet 'n aand saam met die sportsterre van die Vrystaat.

25/08/2022

Promosie: Braaidag op 24 September by Be Human, Middelwater.
Be Human - Middelwater Farm
Spotted Apple
Adam Tas
Bok van Blerk
Refentse
Ricus Nel

Het jy al jou kaartjies gekoop vir Arco Musica se 30 jaar Celebration Show op 20 en 21 Mei? Dit gaan 'n skouspel wees me...
18/05/2022

Het jy al jou kaartjies gekoop vir Arco Musica se 30 jaar Celebration Show op 20 en 21 Mei? Dit gaan 'n skouspel wees met Corneil Müller, Cézanne Yzelle, Arend Brink Jr. en Riaan Hunter wat saam met die orkes van Arco Musica gaan optree. Bespreek nou jou kaartjie by https://www.quicket.co.za/events/156579-30-celebr
Arco Musica

Remember to get your tickets for Arco 30 Years Celebration Show! 20 @ 21 May,
with Arco Orchestra and singers: Corneil Müller, Cézanne Yzelle, Arend Brink Jr. &Riaan Hunter
Book online @ https://www.quicket.co.za/events/156579-30-celebr

26/04/2022

Arco Musica Celebration Show 20 en 21 Mei by Doxa Deo in Fichardtpark. Kry vandag jou kaartjies.
Arco Musica
Arco 30 Years Celebration Show

Address

107 Pres. Reitz Avenue, Waverley
Bloemfontein

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bloemnuus Dagboek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category

Bloemnuus dakmark by Preller Plein

Die Bloemnuus Dakmark is gebore vanuit hierdie mark wat in November 2019 vir die eerste keer deur die Preller Plein Inkopiesentrum aangebied is. Die mark het alle verwagting oortref en daar is besluit om vir die Volksblad Kos-en Kuiermark, ‘n kleinboetie te gee! Bloemnuus, die plaaslike koerant vanuit die Media24-stal in Bloemfontein, het dadelik die geleentheid raakgesien om hierdie mark aan te neem en uit te bou. Daar sal lewendige vermaak wees en die fantastiese kinderspeelarea by Preller Plein, bied vermaak vir die kleinspan. Daar is unieke winkels by hierdie sentrum, wat deel sal vorm van elke mark. Uitstallers van alle items, nie net huurders nie, word aangemoedig om die organiseerder van die mark, Marie-Louise Smith, te kontak by 083 287 8845 of [email protected].