Jufrrou Juffrou

Jufrrou Juffrou Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Jufrrou Juffrou, Gift Shop, Bloemfontein.

Hokkie seisoen is om die draai! Staan uit in die groep en wys jou liefde vir die sport. Coach en mamma langmou tops besk...
27/06/2024

Hokkie seisoen is om die draai!

Staan uit in die groep en wys jou liefde vir die sport.

Coach en mamma langmou tops beskikbaar in 'n verskeidenheid kleure. Heerlik warm en gemaklik.

Om te bestel en vir meer inligting whatsapp 071 897 5399 or epos [email protected]

Pragtig mooi getooi in 'n Juffrou hempie!Ons druk enige ontwerp na gelang van jou smaak of behoefte. Juffrou "uniform" v...
10/01/2024

Pragtig mooi getooi in 'n Juffrou hempie!

Ons druk enige ontwerp na gelang van jou smaak of behoefte. Juffrou "uniform" vir die skool ook beskikbaar, of spandrag vir die kinders.

Om te bestel of vir navrae:
Whatsapp: 071 897 5399
Epos: [email protected]

Ons sien uitdaarna omdeel van jou elke dag te wees.

Gee jou klas persoonlikheid met 'n tema tafeldoek. Elke ontwerp is volgens jou tema en kleur skema. Groottes is ook pas ...
03/01/2024

Gee jou klas persoonlikheid met 'n tema tafeldoek.

Elke ontwerp is volgens jou tema en kleur skema. Groottes is ook pas gemaak om jou tafel perfek te pas.

Bestellings en navrae:
Whatsapp: 071 897 5399
Epos: [email protected]

Laat elke leerling ekstra spesiaal voel wanneer hulle by jou klas inkom die jaar! Welkom matjies  - 60cm x 40cm - R295 e...
02/01/2024

Laat elke leerling ekstra spesiaal voel wanneer hulle by jou klas inkom die jaar!

Welkom matjies
- 60cm x 40cm
- R295 elk
- koerier vanaf Bloemfontein addisioneel

Om te bestel of vir navrae
- Whatsapp: 071 897 5399
- Epos: [email protected]

Welkom by Jufrrou Juffrou! Ons is super opgwonde om jou te help om jou klas te omskep in die heel mooiste klas in die sk...
02/01/2024

Welkom by Jufrrou Juffrou!

Ons is super opgwonde om jou te help om jou klas te omskep in die heel mooiste klas in die skool! 'n Plek waar jy as juffrou kan tuis voel, waar jy jou mooiste lewe en drome kan leef, maar ook waar elke leerling veilig en geliefd kan wees.

My naam is Fransia, ek is lief daarvoor om mooi goedjies te maak. Ek is mal oor helder kleure, patrone en teksture! Saam met my gaan Chantelle sorg dat jou decor drome in die perfekte ontwerp omgeskakel word. Saam maak ons die Juffrou-Juffrou span. Ons sien uit daarna om elke nuwe skool jaar saam met jou spesiaal te maak.

Address

Bloemfontein

Telephone

+27718975399

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jufrrou Juffrou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jufrrou Juffrou:

Share

Category