Vir Vroue Van Vroue

Vir Vroue Van Vroue Só ontstaan hierdie bevrydende stokperdjie.

Menigde vroue was al gefrustreerd met die liewe manne se tydlyn, soos die grappie sê: as ‘n man sê hy sal iets doen, dan sal hy, jy hoef hom nie elke 6 maande te herinner nie.

Lekker blad by die braaier. Off cuts van kombuiskas blaaie.
23/11/2024

Lekker blad by die braaier. Off cuts van kombuiskas blaaie.

Steak bord
23/11/2024

Steak bord

Wat ‘n lekker projek. Die plankie is gereed vir 100e matriekvraestelle Christine Hugo
15/11/2023

Wat ‘n lekker projek. Die plankie is gereed vir 100e matriekvraestelle Christine Hugo

Kinders se bankie.
06/01/2023

Kinders se bankie.

Messe en vurke rakkie vir die stoep.
06/01/2023

Messe en vurke rakkie vir die stoep.

2 kinderbankies vir ‘n kollega
22/11/2022

2 kinderbankies vir ‘n kollega

Nuwe huis het ‘n makeover nodig. Stadig maar seker kom dit aan.
05/07/2022

Nuwe huis het ‘n makeover nodig. Stadig maar seker kom dit aan.

Nog stelle kaste klaar.
11/05/2022

Nog stelle kaste klaar.

Address

Bloemfontein

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vir Vroue Van Vroue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vir Vroue Van Vroue:

Share

Category